Karibiese Gebied

Die Karibiese gebied (Engels: Caribbean; Frans: les Caraïbes; Haïtiaanse Kreools: Karayib; Jamaikaanse Patois: Kiaribiyan; Nederlands: De Caraïben; Papiaments: Karibe; Spaans: El Caribe) is 'n streek in die westelike tropiese deel van die Atlantiese Oseaan, noord van die ewenaar.

Dit bestaan uit die Karibiese See en die Wes-Indiese Eilande. Die Karibiese gebied is genoem na die volk van die Karibe, wat die Spaanse conquistadores op die Klein Antille ontdek het. Die gebied beslaan 'n oppervlakte van 2 754 000 km² en 'n bevolking van 39 169 962. Die Karibiese gebied behoort tot Noord-Amerika; net die eilande van Colombia en Venezuela asook die drie Guyana's word as 'n deel van Suid-Amerika beskou.

Karibiese Gebied
Nasa-Satellietbeeld van die Karibiese gebied
Karibiese Gebied
Kaart van die Karibiese gebied
Karibiese Gebied
Ligging van die Karibiese Eilande in die Amerikas
Karibiese Gebied
Kaart van die Karibiese gebied met maritieme grense

Lande en gebiede

Die volgende lande en gebiede word algemeen as deel van die Karibiese gebied beskou:

Die drie Guyana's grens nie aan die Karibiese see nie, maar word histories, kultureel, taalkundig en sosiaal-ekonomies wel as deel van die Karibiese gebied beskou:

Verder word gebiedsdele van omringende landen wat aan die Karibiese See grens en eilande van die lande wat in die see lê, as deel van die Karibiese gebied beskou:

  • Karibiese Gebied  Belize: die Karibiese kus en eilande
  • Karibiese Gebied  Colombia: die argipel San Andrés en Providencia en die Karibiese kusstrook
  • Karibiese Gebied  Costa Rica: die Karibiese kus en eilande
  • Karibiese Gebied  Guatemala: die Karibiese kus
  • Karibiese Gebied  Honduras: die Baai-eilande en die Karibiese kusstrook
  • Karibiese Gebied  Meksiko: die deelstaat Quintana Roo (met onder andere Cancun en die eiland Cozumel)
  • Karibiese Gebied  Nicaragua: die Miskitokus (RAAN en RAAS)
  • Karibiese Gebied  Panama: die Karibiese kus en eilande
  • Karibiese Gebied  Venezuela: die deelstaat Nueva Esparta (met onder andere Isla Margarita), die Federale gebiede en die kusstrook

Bronne

  • (en) Rogonzinski, Jan (2000). A Brief History of the Caribbean. Londen: Penguin. ISBN 978-0-452-28193-6.

Eksterne skakels

75°49′12″W / 14.53000°N 75.82000°W / 14.53000; -75.82000

Gebiede van die Wêreld

Karibiese Gebied 

Afrika

Noord (Midde-Ooste)  · Suid van die Sahara (Sentraal · Suider · Wes · Oos)

Karibiese Gebied 

Amerikas

Noord · Sentraal · Karibiese Gebied) · Suid · Latyns

Karibiese Gebied 

Asië

Sentraal · Oos · Noord-Asië (Verre-Ooste) · Suid (Indiese subkontinent) · Suidoos · Suidwes (Midde-Ooste)  · Wes

Karibiese Gebied 

Europa

Sentraal · Noord · Suid · Wes · Oos

Karibiese Gebied 

Oseanië

Australasië (Australië · Seeland) · Melanesië · Mikronesië · Polinesië

Karibiese Gebied 

Poolgebiede

Noordpoolgebied · Antarktika

Karibiese Gebied 

Oseane

Arktiese · Atlantiese · Indiese · Stille · Suidelike

Karibiese Gebied 

Seë

Oorsig van Seë

Sien ook Kontinente van die wêreld

Tags:

Atlantiese OseaanColombiaConquistadorEngelsEwenaarFransHaïtiaanse KreoolsJamaikaanse PatoisKaribiese SeeKlein AntilleNederlandsNoord-AmerikaPapiamentsSpaansSpanjeSuid-AmerikaVenezuelaWes-Indië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WerkersdagGeskiedenis van erotiese afbeeldingsVlinderSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Jaco JacobsBreinKommunikasieUnited Democratic FrontSpysverteringstelselVrouLys van elemente volgens simboolVakbondOmgewingskwessies in Suider-AfrikaSlaginstrumentMynbouWiki CommonsErfenisTolla van der Merwe7de LaanAppel (sanger)KangaroeMagneetMaagReg tot ‘n gesonde omgewingAfvalbestuurEkonomiese sektorOos-KaapLettergreepWaterstofMark (ekonomie)Christiane JaccottetBoer Soek 'n VrouVennootskapOseaanAvbobSeksismeChemiese verbindingInternetStam (taalkunde)Maroela MediaSkooluniformPerdBTWGeskiedenis van AfrikaansHartaanvalSeksposisieJavaScriptHannes van WykWebwerfFabelPolisieAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSpierBorsSoutsuurMeettegniekMosesKonjunktivitisWaarheid-en-versoeningskommissieSlangSlawernyCalviniaKaapstadClanwilliam-sandvisVergelykings (taalkunde)KameelperdVeeartsTrekarbeidWoestynJohannesburgVerdampingTermietKrugerwildtuinAardeVoeding🡆 More