Oos-Asië

Oos-Asië

Ligging van Oos-Asië

Oppervlak 11 839 074 km²
Bevolking 1 641 908 531 (2016)
Lande 6 (5 erkende, 1 omstrede; 2 afhanklike gebiede)
Tale Chinees, Japannees, Koreaans, Mongools, Tibettaans en baie ander
Tydsones UTC+07:00 (Wes-Mongolië) tot UTC+09:00 (Japan en Korea)
Belangrike stede Beijing
Hongkong
Osaka
Seoel
Sjanghai
Taipei
Tokio
Hanoi
Ulaanbaatar

Oos-Asië is 'n geografiese subgebied in die ooste van Asië wat op verskillende maniere gedefinieer kan word en wat met die verander het. Dit wissel van 'n eng-definisie wat net die lande in Asië insluit wat deur die subtropiese monsoon en die historiese Chinese beskawing beïnvloed is tot 'n baie breër polities-ekonomiese definisie. Oos-Asië en Oostelike Asië word soms as 'n alternatief vir die tradisionele term, die Verre-Ooste, gebruik.

Die volgende politieke entiteite word konsekwent as deel van Oos-Asië gesien:

Verder word die volgende gebiede ook baie keer in die definisie ingesluit:

Breër definisies sluit in Mianmar, Broenei, Kambodja, Oos-Timor, Indonesië, Laos, Maleisië, Filippyne, Singapoer, Thailand en Viëtnam. Die East Asia Summit sluit die 10 lande van die ASEAN, plus China, Korea en Japan in.

Selfs in die eng definisie van Oos-Asië dek die gebied ongeveer 12 000 000 km², of omtrent 28% van die Asiatiese vasteland en is dit omtrent 15% groter as Europa. Meer as 1,5 miljard mense, of omtrent 40% van die bevolking van Asië, of 'n kwart van al die mense in die wêreld leef in die geografiese Oos-Asië, wat omtrent twee keer Europa se bevolking is. Die gebied is een van die digsbevolkste gebiede ter wêreld; teen 130 per km², is dit ongeveer drie keer die wêreldgemiddelde.

Kultureel omvat dit die samelewings wat lank deel was van die Chinese kulturele sfeer:

Verwysings

Eksterne skakels

Gebiede van die Wêreld

Oos-Asië 

Afrika

Noord (Midde-Ooste)  · Suid van die Sahara (Sentraal · Suider · Wes · Oos)

Oos-Asië 

Amerikas

Noord · Sentraal · Karibiese Gebied) · Suid · Latyns

Oos-Asië 

Asië

Sentraal · Oos · Noord-Asië (Verre-Ooste) · Suid (Indiese subkontinent) · Suidoos · Suidwes (Midde-Ooste)  · Wes

Oos-Asië 

Europa

Sentraal · Noord · Suid · Wes · Oos

Oos-Asië 

Oseanië

Australasië (Australië · Seeland) · Melanesië · Mikronesië · Polinesië

Oos-Asië 

Poolgebiede

Noordpoolgebied · Antarktika

Oos-Asië 

Oseane

Arktiese · Atlantiese · Indiese · Stille · Suidelike

Oos-Asië 

Seë

Oorsig van Seë

Sien ook Kontinente van die wêreld

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ErfenisSteve BikoBlaarMorfeemAsiëKindermishandelingWoordSeevlakRasionale getalCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaMangelTransatlantiese slawehandelVoortrekkermonumentSportJacques LootsMenslike skeletWoordsoortPad na jou hartAnilingusWetenskaplike klassifikasieNasionale VrouedagBiodiversiteitAlkoholismeKameelperdKoorsHomofoonDikdermEreksieMusiekBeurtkragUKhahlamba-DrakensbergparkJohannes MeintjesSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKoppeltekenSpoorvervoer in Suid-AfrikaAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSoutsuurHeupPerdMiltGrondwetPaasfeesOopbroninhoudMiljardRenteRob HersovMigrasie van diereSwaelLongKleurNelson MandelaPlae van EgipteWieg van die MensdomGalblaasGeslagGeelhoutLys van Afrikaanse skrywersJan van RiebeeckApokriewe boekeMaatskaplike verantwoordelikheidLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaKoedoeLys van kinderspeletjiesVoorsetselRosa ParksSeptimius AwardsVerkleinwoordKongo-krisisHartaanvalSwartbewussynsbewegingStadAppel (sanger)KrampEnkelvoudige sinJudaïsmePornografiese akteurGoudkus (streek)🡆 More