Oos-Afrika Tyd

Oos-Afrika Tyd of OAT (Engels: East Africa Time; EAT) is 'n tydsone wat drie ure voor Gekoördineerde Universele Tyd is (met ander woorde UTC+3).

'n Groot aantal lande in die ooste van Afrika val in die tydsone. Die tydsone kom ooreen met Moskoutyd en Oos-Europese Somertyd.

Oos-Afrika Tyd
Tydsones van Afrika:
swart UTC-1: Kaapverdiese Tyd.
groen UTC+0: Wes-Europese Tyd · Greenwichtyd.
blou UTC+1: Middel-Europese Tyd · Wes-Afrika Tyd.
rooi UTC+2: Middel-Europese Somertyd · Oos-Europese Tyd · Sentraal-Afrika Tyd · Wes-Afrika Somertyd · Suid-Afrikaanse Standaardtyd.
geel UTC+3: Oos-Europese Somertyd · Oos-Afrika Tyd.
grys UTC+4: Mauritiustyd · Seychelletyd.
Lande met strepe het 'n somertyd

Vanweë hierdie lande se ligging naby die ewenaar is daar nie 'n groot verandering in die daglengte nie en dus word somertyd nie waargeneem nie. Die teoretiese sone van Oos-Afrika Tyd loop van 37,5° oosterlengte tot 52,5° oosterlengte.

Lande wat Oos-Afrika Tyd gebruik:

Tags:

AfrikaEngelsGekoördineerde Universele TydMoskoutydOos-Europese SomertydTydsoneUTC+3

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bruin menseMielieStedelike gebiedPlastiekMonopolyLettergreepHannes van WykSinsbouPuberteitLangste woordKunsmatige intelligensieBruin huisslangKrugerwildtuinKleurVoornaamwoordByNatuurrampRugbyAlliterasieBeesMiljardPolisieWolkKlein-KarooMigrasie van diereGewone luislangKrieketKlereChemiese elementNedersettingLyfstraf in skoleStam (taalkunde)Griekwa-AfrikaansOnse VaderHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalPirow BekkerAntjie KrogLys van medisinale kruieJavaScriptLenteKatLys van bekende Suid-AfrikanersKersfeesBruto binnelandse produkSkaapMoedersdagGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaNetbalByung-Chul HanAtoomPankreasSwartbewussynsbewegingOmgewingskwessies in Suider-AfrikaSout (chemiese stof)Liewe HeksieBurgerregteVersamelnaamRenosterAardrykskundeWoordeboek van die Afrikaanse TaalAntisemitismeFrankrykSaartjie BaartmanVersoeningsdagViëtnamoorlogFotosinteseGrondwet van Suid-AfrikaLuiperdDiepaartromboseHondRassismePornografiese akteurAardedagVerenigde Koninkryk🡆 More