Sentraal-Afrika Tyd

Die Sentraal-Afrika Tyd (SAT) (Engels: Central Africa Time) is 'n tydsone wat twee ure voor Gekoördineerde Universele Tyd is (met ander woorde UTC+2).

'n Aantal lande in sentraal Afrika val in die tydsone. Die tydsone kom ooreen met Suid-Afrikaanse Standaardtyd en Oos-Europese Tyd.

Sentraal-Afrika Tyd
Tydsones van Afrika:
swart UTC-1: Kaapverdiese Tyd.
groen UTC+0: Wes-Europese Tyd · Greenwichtyd.
blou UTC+1: Middel-Europese Tyd · Wes-Afrika Tyd.
rooi UTC+2: Middel-Europese Somertyd · Oos-Europese Tyd · Sentraal-Afrika Tyd · Wes-Afrika Somertyd · Suid-Afrikaanse Standaardtyd.
geel UTC+3: Oos-Europese Somertyd · Oos-Afrika Tyd.
grys UTC+4: Mauritiustyd · Seychelletyd.
Lande met strepe het 'n somertyd

Vanweë hierdie lande se ligging naby die ewenaar word somertyd nie waargeneem nie. Die teoretiese sone vir Sentraal-Afrika Tyd loop van 22,5° oosterlengte tot 37,5° oosterlengte.

Die lande wat SAT gebruik is:

Tags:

AfrikaEngelsGekoördineerde Universele TydOos-Europese TydSuid-Afrikaanse StandaardtydTydsoneUTC+2

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Koos du PlessisWaterbesoedelingSeksuele stimulasieXhosasGloeilampGevolge van aardverwarming op oseaneBalletLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)PriemgetalNic de JagerWortelKommaAlliterasieMenslike seksuele gedragKlimaatveranderingDirekte en Indirekte redeDesimale breukeEuropaInternetWapen van Suid-AfrikaSuider-AfrikaNasionale VrouedagFinale OplossingDiskriminasieKriekDysselsdorpVoortrekkersWikipediaJuraGrondHerpes simplexVrouBruto binnelandse produkMieliestronkChromatografieSwart menseEllipstekenJosef StalinDie GelofteKweekhuisgasSteve HofmeyrGraaff-ReinetAngina pectorisSkaapShakaOlifantBloedvergiftigingPseudowetenskapEugenetikaTafelbergIronieKaartVulkanismeAnneli van RooyenDuitslandVerkleurmannetjieCarike KeuzenkampKernoorlogRenosterAfleiding (taalkunde)AB de VilliersSeksRookgewoonteTandbederfWerkloosheidSlag van Cuito CuanavaleKlitorisEjakulasieVaginale kankerVersamelnaamSeksueel oordraagbare infeksieInleiding tot die genetikaVerkleinwoordDinosourusSuid-SothoHakerLyfstraf in skoleStollingsgesteente🡆 More