Seelandië: Kontinent

Seelandië, ook bekend as Tasmantis of die Nieu-Seeland-kontinent, is ’n feitlik heeltemal onderwaterse kontinentale fragment in die Suidelike Halfrond.

Dit is oos van die kontinent Australië in die Stille Oseaan geleë. Seelandië streek oor ’n gebied van meer as 3,5 miljoen vierkante kilometer en is groter as Groenland of Indië, maar kleiner as Australië. Op die kontinentale fragment is die land Nieu-Seeland en die Franse oorsese gebied Nieu-Kaledonië geleë.

Seelandië: Kontinent
Topografiese kaart van Seelandië.
Seelandië: Kontinent
Geologiese kaart van Seelandië.

Seelandië het meer as 60-85 miljoen jaar gelede van Australië en meer as 85-130 miljoen jaar gelede van Antarktika weggebreek. Dit is vermoedelik al 23 miljoen jaar feitlik heeltemal onderwater.

Vanweë verskeie geologiese oorwegings, soos die dikte en digtheid van die kors, kan dit waarskynlik as ’n kontinent uit eie reg beskou word. Dit is die mening wat in 2017 die nuus gehaal het toe geoloë van Nieu-Seeland, Nieu-Kaledonië en Australië tot die gevolgtrekking gekom het dat Seelandië aan al die nodige vereistes voldoen om as ’n kontinent beskou te word, eerder as ’n kontinentale fragment. Dit is wyd deur die media gedek.

Gebiede

  • Nieu-Seeland, met ’n oppervlakte van 267 988 km2 en ’n bevolking van 4 430 400
  • Nieu-Kaledonië, met ’n oppervlakte van 18 576 km2 en ’n bevolking van 252 000
  • Verskeie gebiede van Australië
    • Lord-Howe-eiland, met ’n oppervlakte van 56 km2 en ’n bevolking van 347
    • Norfolk-eiland, met ’n oppervlakte van 35 km2 en ’n bevolking van 2 302

Verwysings

Eksterne skakels

Gebiede van die Wêreld

Seelandië: Kontinent 

Afrika

Noord (Midde-Ooste)  · Suid van die Sahara (Sentraal · Suider · Wes · Oos)

Seelandië: Kontinent 

Amerikas

Noord · Sentraal · Karibiese Gebied) · Suid · Latyns

Seelandië: Kontinent 

Asië

Sentraal · Oos · Noord-Asië (Verre-Ooste) · Suid (Indiese subkontinent) · Suidoos · Suidwes (Midde-Ooste)  · Wes

Seelandië: Kontinent 

Europa

Sentraal · Noord · Suid · Wes · Oos

Seelandië: Kontinent 

Oseanië

Australasië (Australië · Seeland) · Melanesië · Mikronesië · Polinesië

Seelandië: Kontinent 

Poolgebiede

Noordpoolgebied · Antarktika

Seelandië: Kontinent 

Oseane

Arktiese · Atlantiese · Indiese · Stille · Suidelike

Seelandië: Kontinent 

Seë

Oorsig van Seë

Sien ook Kontinente van die wêreld

Tags:

Australië (kontinent)Franse oorsese gebiedeGroenlandIndiëKontinentNieu-KaledoniëNieu-SeelandStille OseaanSuidelike Halfrond

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MaanWetenskaplike klassifikasieSlag van Cuito CuanavaleTsoenamiDeelteken en umlautAntisemitismeTsongaAsemhalingZack du PlessisVerenigde KoninkrykMierRekeningkundeSowjetunieSjimpanseeDoziKarakteriseringWikiWolkMielieTrekarbeidToringGeografie van Suid-AfrikaSwangerskapSaartjie BaartmanAtoomNederduitse Gereformeerde KerkSpelerposisies in rugbyMetafoorLys van medisinale kruieSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeHeupVraag en aanbodErfenisdag (Suid-Afrika)Racheltjie de BeerOlimpiese SomerspeleVlieënde HollanderAfrikaanse Taalmonument (Welkom)John Samuel SchlesingerPolitieke partyKunsTussenwerpselSteenkoolProteaSanskritYouTubeEllipstekenDroogteKoorsblaarVisHage GeingobSamestellende afleidingOu Apostoliese KerkNierLys van Joodse feeste en herdenkingsNic de JagerBrongitisHemelvaartsdagAntieke EgipteSwemStruktuur van die AardeBruto binnelandse produkGrondbesoedelingVoyeurismeMiddelmisbruikSuikersiekteSleutel (musiek)ResensieSpreeuAfleiding (taalkunde)Onderhandelinge om apartheid te beëindigEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaGeelslangElandréDiskriminasieKunsmatige intelligensieSelfbeeldRenaissanceStedelike hitte-eiland🡆 More