Australië (kontinent)
Kontinent in die Aarde se Suidelike halfrond
Australië is 'n kontinent in die Suidelike halfrond. Die kontinent lê tussen die Indiese Oseaan (wes) en die Stille Oseaan (oos). Die kontinent bestaan uit die land Australië en die eilande Tasmanië en Nieu-Guinee. Soms word ook die eilandnasies in die Stille Oseaan as deel van die kontinent Australië beskou, veral Australië se politiese en kulturele buurland Nieu-Seeland. Hierdie gebied word dikwels ook die kontinent Oseanië genoem. Die kontinent se voormalige naam was Nieuw-Holland, vernoem ná die Nederlandse provinsie Holland soos ook Nieu-Seeland ná Zeeland vernoem is. Veral in Europa word die gebied as die vyfde kontinent beskou.
🔥 Top keywords: Carles PuigdemontTuisbladSpesiaal:SoekPokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsMenseregteGeweldSuid-AfrikaRue McClanahanAnsanCleopatra VIIVanguard-klas duikbootWiki:OmtrentElani DekkerApartheidWiki:Welkom nuwelingeGregoriaanse kalenderSeksWikiWiki:Wat Wikipedia nie is nieAfrikaansRussiese inval in Oekraïne, 2022Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeNazi-DuitslandYouTubeSpelerposisies in rugbyWiki:GebruikersportaalErfenisLys van Suid-Afrikaanse musikanteWaterbesoedelingWerkloosheidHolocaustSeksposisieGordelroosSwangerskapVleilandVincent van GoghEkonomie van Suid-AfrikaKategorie:Skending van menseregteSwartbewussynsbewegingNelson MandelaPeriodieke tabelAntoniemSelfstandige naamwoordLys van kleureWiki:GeselshoekieIntensiewe vormDemi Lee MooreArmoedeJaarWiskundige terminologieGoudKoorsTrappe van vergelykingSoweto-opstandIrakMoerdijkLeeuKategorie:Artikels met hAudio-mikroformateCirruswolkStarlinkWiki:General disclaimerEthiopiese kalenderEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaEnsiklopedieRivierVarkgriepSkoenlapperAByvoeglike naamwoordJesus van NasaretErfenisdag (Suid-Afrika)KVoornaamwoordDuitslandBruto binnelandse produkAfrikaanse TaalmonumentAdolf HitlerIran