Franse Oorsese Gebiede

Die Franse oorsese gebiede (Frans: France d'outre-mer) is 13 gebiede wat deel van die Franse staatsgebied en die Europese Unie buite van Europa uitmaak.

Die gebiede het 'n bevolking van 2 685 705 op 1 Januarie 2011 gehad.

Franse Oorsese Gebiede
Ligging van die Franse oorsese gebiede

Die Franse oorsese gebiede is tot die grondwetlike wysiging van 23 Maart 2003 oorsese departement – oorsese Gebied (les DOM-TOM, Département d’outre-mer – Territoire d’outre-mer) genoem. Die gebiede is oorwegend voormalige Franse kolonies.

Die gebiede word ingedeel in oorsese départements (Départements d’outre-mer); oorsese kollektiewe gebiede (Collectivités d’outre-mer) met kollektiewe gebiede (collectivité territoriale), gebiede (territoire) en oorsese lande (pays d’outre-mer); spesiaal statuut (Statut spécifique) en onbewoonde gebiede (Territoires inhabités).

In die historiese konteks bestaan daar 'n verskil tussen kolonies en protektorate, wat onder Franse beheer, maar amptelik onafhanklike lande was.

Gebiede

Vlag Wapen Naam Ligging Status Oppervlakte Bevolking Hoofstad
Franse Oorsese Gebiede  Franse Oorsese Gebiede  Clipperton Noord-Amerika en Stille Oseaan Onbewoonde gebied 11 km² 0 Geen
Franse Oorsese Gebiede  Franse Oorsese Gebiede  Frans-Guyana Suid-Amerika Oorsese département en région 83 846 km² 229 000 (2009) Cayenne
Franse Oorsese Gebiede  Franse Oorsese Gebiede  Frans-Polinesië Oseanië en Stille Oseaan Oorsese kollektief 4 167 km² 264 000 (2009) Papeete
Franse Oorsese Gebiede  Franse Oorsese Gebiede  Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede Indiese Oseaan en Suidelike Oseaan Oorsese kollektief 7 829 km² 140 Port-aux-Français
Franse Oorsese Gebiede  Franse Oorsese Gebiede  Guadeloupe Karibiese See en Atlantiese Oseaan Oorsese département 1 628,43 km² 404 000 (2009) Basse-Terre
Franse Oorsese Gebiede  Franse Oorsese Gebiede  Martinique Karibiese See en Atlantiese Oseaan Oorsese département 1 128 km² 402 000 (2009) Fort-de-France
Franse Oorsese Gebiede  Franse Oorsese Gebiede  Mayotte Afrika en Indiese Oseaan Oorsese département 374 km² 186 452 (2007) Mamoudzou
Franse Oorsese Gebiede  Franse Oorsese Gebiede  Nieu-Kaledonië Oseanië en Stille Oseaan Spesiaal statuut 18 575,5 km² 51 384 (2008) Nouméa
Franse Oorsese Gebiede  Franse Oorsese Gebiede  Réunion Afrika en Indiese Oseaan Oorsese département 2 512 km² 817 000 (2009) Saint-Denis
Franse Oorsese Gebiede  Franse Oorsese Gebiede  Saint-Martin Karibiese See en Atlantiese Oseaan Oorsese kollektiewe gebied 53,2 km² 35 925 (2007) Marigot
Franse Oorsese Gebiede  Franse Oorsese Gebiede  Sint Bartholomeus Karibiese See en Atlantiese Oseaan Oorsese kollektiewe gebied 25 km² 8 450 (2007) Gustavia
Franse Oorsese Gebiede  Franse Oorsese Gebiede  Sint Pierre en Miquelon Noord-Amerika en Atlantiese Oseaan Oorsese kollektiewe gebied 242 km² 6 099 (2007) Sint Pierre
Franse Oorsese Gebiede  Franse Oorsese Gebiede  Wallis en Futuna Oseanië en Stille Oseaan Oorsese kollektiewe gebied 274 km² 13 484 (2008) Matāʻutu

Sien ook

Verwysings

Bronne

  • (en) Robert Aldrich en John Connell, France's Overseas Frontier, Cambridge University Press, 1992
  • (fr) Frédéric Monera, L'idée de République et la jurisprudence du Conseil constitutionnel – Paris : L.G.D.J., 2004 [1] [2] Geargiveer 23 September 2006 op Wayback Machine

Eksterne skakels

Franse Oorsese Gebiede  Die départements van Frankryk (Départements français) Franse Oorsese Gebiede 
Metropolitaanse Frankryk (France métropolitaine

01 Ain | 02 Aisne | 03 Allier | 04 Alpes-de-Haute-Provence | 05 Hautes-Alpes | 06 Alpes-Maritimes | 07 Ardèche | 08 Ardennes | 09 Ariège | 10 Aube | 11 Aude | 12 Aveyron | 13 Bouches-du-Rhône | 14 Calvados | 15 Cantal | 16 Charente | 17 Charente-Maritime | 18 Cher | 19 Corrèze | 2A Corse-du-Sud | 2B Haute-Corse | 21 Côte-d'Or | 22 Côtes-d'Armor | 23 Creuse | 24 Dordogne | 25 Doubs | 26 Drôme | 27 Eure | 28 Eure-et-Loir | 29 Finistère | 30 Gard | 31 Haute-Garonne | 32 Gers | 33 Gironde | 34 Hérault | 35 Ille-et-Vilaine | 36 Indre | 37 Indre-et-Loire | 38 Isère | 39 Jura | 40 Landes | 41 Loir-et-Cher | 42 Loire | 43 Haute-Loire | 44 Loire-Atlantique | 45 Loiret | 46 Lot | 47 Lot-et-Garonne | 48 Lozère | 49 Maine-et-Loire | 50 Manche | 51 Marne | 52 Haute-Marne | 53 Mayenne | 54 Meurthe-et-Moselle | 55 Meuse | 56 Morbihan | 57 Moselle | 58 Nièvre | 59 Nord | 60 Oise | 61 Orne | 62 Pas-de-Calais | 63 Puy-de-Dôme | 64 Pyrénées-Atlantiques | 65 Hautes-Pyrénées | 66 Pyrénées-Orientales | 67 Bas-Rhin | 68 Haut-Rhin | 69 Rhône| 70 Haute-Saône | 71 Saône-et-Loire | 72 Sarthe | 73 Savoie | 74 Haute-Savoie | 75 Parys | 76 Seine-Maritime | 77 Seine-et-Marne | 78 Yvelines | 79 Deux-Sèvres | 80 Somme | 81 Tarn | 82 Tarn-et-Garonne | 83 Var | 84 Vaucluse | 85 Vendée | 86 Vienne | 87 Haute-Vienne | 88 Vosges | 89 Yonne | 90 Territoire de Belfort | 91 Essonne | 92 Hauts-de-Seine | 93 Seine-Saint-Denis | 94 Val-de-Marne | 95 Val-d'Oise |  
Oorsese départements (Départements d’outre-mer
971 Guadeloupe | 972 Martinique | 973 Frans-Guyana | 974 Réunion | 976 Mayotte  
Andere oorsese gebiede:  
Oorsese kollektiewe gebiede (Collectivités d’outre-mer
Saint-Martin (collectivité territoriale) | 975 Sint Pierre en Miquelon (collectivité territoriale) | Sint Bartholomeus‎ (collectivité territoriale) | 986 Wallis en Futuna (territoire) | 987 Frans-Polinesië (pays d’outre-mer)  
Spesiaal statuut (Statut spécifique
Nieu-Kaledonië  
Onbewoonde gebiede (Territoires inhabités
Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede | Clipperton

Die administratiewe verdeling van Frankryk: Régions - Départements - Arrondissemente - Kantons - Communes

Tags:

Franse Oorsese Gebiede GebiedeFranse Oorsese Gebiede Sien ookFranse Oorsese Gebiede VerwysingsFranse Oorsese Gebiede BronneFranse Oorsese Gebiede Eksterne skakelsFranse Oorsese GebiedeEuropaEuropese UnieFrankrykFrans

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MaanGeskiedenis van kindermishandelingEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaAarde se atmosfeerLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsBoerboelGordelroosDiskriminasieMenseregteHandré PollardEugenetikaSuid-Afrikaanse ReserwebankRobert SobukweSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieProvinsies van Suid-AfrikaGriepKlem-in-die-kaakWiskundeMiskruierNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySwart nasionalismeKarooSuid-Afrikaanse randAntisemitismeRugbyPesachAngolese Oorlog vir Onafhanklikheid22 NovemberLys van musiekinstrumenteSoogdierVoëlSirkelNatuurrampMotorvoertuigTienerFacebookDokterWerkersdagLien se lankstaanskoeneTennisEthiopiëBloemfonteinRassisme in AfrikaLHannes van WykSinkVolstruisDikdermNatuurbewaringKrokodilKoorsGianna MichaelsJoodse kalenderSuid-SothoTswanaLys van bekende Suid-AfrikanersTrappe van vergelykingKinkhoesGreen PornoGeslagsgelykheidNasionalismeCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaPlantLys van kinderspeletjiesLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaDaggaAborsie in Suid-AfrikaNic de JagerDirekte en Indirekte redeFibonacci-reeksBeroerteKorrupsieOnderwysRenteOrtopedie🡆 More