Malgassies

Malgassies (Fiteny malagasy, , luister (hulp·inligting)) is die taal van Madagaskar se inheemse Malgasse-volk en word deur sowat 18,1 miljoen mense gepraat.

    Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien gerus Malgasse (volk).

Saam met Frans vorm dit die amptelike tale van Madagaskar. Dit is die mees westelike en enigste in Afrika gebesige van die Austronesiese tale, wat hoofsaaklik in Asië en Oseanië gepraat word.

Malgassies
Fiteny malagasy 
Uitspraak: [ˌmalaˈɡasʲ]
Gepraat in: Vlag van Madagaskar Madagaskar 
Gebied: Oos-Afrika
Totale sprekers: 18,1 miljoen
Taalfamilie: Austronesies
 Maleis-Polinesies
  Wes-Maleis-Polinesies
   Borneo
    Barito
     Oos-Barito
      Malgassies 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Madagaskar Madagaskar
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: mg
ISO 639-2: mlg
ISO 639-3: mlg 
Verspreiding van Malgassies
Malgassies
Verspreiding van Malgassiese dialeke in Madagaskar

Taalkundiges klassifiseer Malgassies as 'n Maleis-Polinesiese taal wat nou verwant aan die Ma'anyan-taal van die eiland Borneo in Indonesië is, byna 7000 km ver van Madagaskar. Malgassies het saam met immigrante uit Suidoos-Asië na Madagaskar gekom. Dit is ietwat minder verwant aan Indonesies en Maleis en het daarnaas nog 'n los verbintenis met die tale van die Filippyne, waaronder Cebuano en Tagalog. Malgassies het met verloop van tyd leenwoorde uit Arabies en Swahili, maar ook later van Engels en Frans oorgeneem.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Malgassies 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Malgassies

Tags:

AfrikaAmptelike taalAsiëAustronesiese taleFransInheemsLêer:Mg-malagasy.oggMadagaskarMalgasse (volk)Mg-malagasy.oggOseaniëTaalWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PseudowetenskapTolla van der MerweSkarlakenkoorsLongontstekingJeugdagMorfeemSean CombsCovid-19-pandemieTwaalf Stamme van IsraelAfvalbestuur20ste eeuVenda (taal)BybelVarkgriepHartseerStedelike hitte-eilandHoopWeer (meteorologie)VigsAnrich HerbstAborsie in Suid-AfrikaKonjunktivitisBywoordSuid-Afrikaanse GrensoorlogSteenkool in Suid-AfrikaJakobErosietipesIndiëMagnetismeKolorektale kankerSeksualiteit16 NovemberAfkortingPropagandaBlaarNierTropiese sikloonVraag en aanbodTelkomJohan BadenhorstVioolAlliterasieGeskiedenis van kindermishandelingAartappelKompasErektiele disfunksieWolkGevolge van aardverwarming op oseaneGeslagTennisGrondwet van Suid-AfrikaMaroela MediaNaaldekokerSelfmoordHernubare energieBysteekSuid-Afrikaanse InkomstediensCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaReënNatuurbewaringMeningsverskil oor aardverwarmingSmeltpuntInsekGreen PornoAfrikaanse TaalmonumentVerkragtingBosluisbytkoorsJansenvilleInflasieStadLys van Suid-Afrikaanse skrywersSanskritBlack Sash🡆 More