Tagalog: Taal

Tagalog (Wikang Tagalog, ) is die belangrikste taal van die Filippyne en vorm saam met Engels die de facto amptelike tale van die Filippyne, met Filippyns as die de jure amptelike taal.

Die taal word veral op die hoofeiland Luzon rondom die hoofstad Manila in die Sentraal-Filippyne gepraat. Daarbenewens word Tagalog deur emigrante in die Verenigde State gepraat, veral in die deelstate Hawaii en Kalifornië. Dit is die grootste nie-Engelse taal van Hawaii, sowat 17,7% van alle huishoudings gebruik Tagalog.

Tagalog
Wikang Tagalog 
Uitspraak: [tɐˈɡaːloɡ]
Gepraat in: Vlag van Filippyne Filippyne
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 
Gebied: Suidoos-Asië
Totale sprekers: 25 miljoen
Taalfamilie: Austronesies
 Maleis-Polinesies
  Wes-Maleis-Polinesies
   Sentraal-Filippyns
    Tagalog 
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Baybayin-skrif (histories) 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Filippyne Filippyne de facto, as Filippyns de jure
Gereguleer deur: Komisyon sa Wikang Filipino
Taalkodes
ISO 639-1: tl
ISO 639-2: tgl
ISO 639-3: tgl 
Verspreiding van Tagalog
Tagalog: Taal

   Noordelike Tagalog-dialekte

   Sentrale Tagalog-dialekte

   Suidelike Tagalog-dialekte

   Marinduque-dialekte

Tagalog: Taal
Tagalog se Baybayin-skrif

Die naam "Tagalog" is afgelei van die endoniem taga-log ("rivierbewoner"), saamgestel uit tagá- ("inheems" of "van") en ilog ("rivier").

Taalkundiges klassifiseer Tagalog as 'n Maleis-Polinesiese taal wat nou verwant aan Cebuano is. Dit is ietwat minder verwant aan Indonesies en Maleis en het daarnaas nog 'n los verbintenis met Malgassies in Madagaskar.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tagalog: Taal 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Tagalog

Tags:

Amptelike taalDe factoDe jureDeelstate van die Verenigde State van AmerikaEngelsFilippyneFilippynsHawaiiHoofstadKaliforniëLuzonManilaTaalVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PlastiekPerdebyeVersoeningsdagJohannesburgLoftus MaraisNederlandsDesimale breukeLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaMarie AntoinetteEmfiseemAfvalbestuurCholeraGalblaasPuberteitGemeenskapsorganisasieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaE-posDomineeKaartDemokratiese Republiek die KongoPersoonlike voornaamwoordSoutsuurLabia (geslagsdele)Duitse maselsVerenigde State van AmerikaVergelykings (taalkunde)Lys van myne in Suid-AfrikaDirekte en Indirekte redeSuurstofLys van politieke partye in Suid-AfrikaMenslike skeletOlimpiese SpeleMangelontstekingHannes van WykMane van GalileiKunselementeWeervoorspellingSeksposisieSkoenlapperKoolstofdioksiedGreen PornoWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaMierDoelwitMetafoorMalariaSpringbokSeksismeOlimpiese SomerspeleOrgasmeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Mark (ekonomie)AardeSeksuele penetrasieLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSomerSublimasieVerkleinwoordTransatlantiese slawehandelKleurVoorvoegselBloedsomloopstelselApokriewe boekeLeah van NiekerkEienaamAbstraksie (rekenaarwetenskap)VerkleurmannetjieVlag van Suid-AfrikaWater (molekuul)Lys van Griekse mitologiese figureApartheidSan Andreas-breukSwart nasionalismeKameelperdKultuur🡆 More