Indonesies

Indonesies (Bahasa Indonesia, , luister (hulp·inligting)) is 'n Maleis-Polinesiese taal wat deur sowat 23 miljoen mense in Indonesië, Oos-Timor en Singapoer as moedertaal gepraat word.

Dit is 'n gestandaardiseerde variante van Maleis en geniet amptelike status in Indonesië. Indonesies word deur sowat 175 miljoen as 'n tweede taal gepraat. In Oos-Timor is dit saam met Engels 'n werkstaal na die amptelike tale Tetoem en Portugees.

Indonesies
Bahasa Indonesia 
Uitspraak: [baˈhasa indoneˈsia]
Gepraat in: Vlag van Indonesië Indonesië
Vlag van Oos-Timor Oos-Timor
Vlag van Singapoer Singapoer 
Gebied: Suidoos-Asië
Totale sprekers: 23 miljoen (moedertaal)
175 miljoen (tweede taal) 
Rang: 41
Taalfamilie: Austronesies
 Maleis-Polinesies
  Kern-Maleis-Polinesies
   Maleis-Soembawa
    Maleis
     Malay
      Maleis
       Indonesies 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Indonesies ASEAN
Vlag van Indonesië Indonesië
Gereguleer deur: Badan Pengembangan dan Pembinaan Bahasa
Taalkodes
ISO 639-1: id
ISO 639-2: ind
ISO 639-3: ind 
Verspreiding van Indonesies
Indonesies
Indonesiese padtekens in Djakarta, Indonesië
Indonesies
Maleise padtekens in Maleisië
Indonesies
'n Tolhek op Bali, Indonesië

In Indonesië word dit algemeen Bahasa Indonesia ("Indonesiese taal" of "taal van Indonesië") genoem, maar Bahasa Nasional ("Nasionale taal") en Bahasa Persatuan/Pemersatu ("Verenigende taal") is ook gebruiklike terme. In die streke van Sumatra en Riau, waar die taal inheems is, verwys die Indonesiërs ook na die taal as Bahasa Melayu.

Indonesies/Maleis is verwant aan Balinees, Bandjarees, Chamorro, Javaans, Madoerees, Minangkabau, Palauaans en Soendanees. Dit is ietwat minder verwant aan Filippynse tale soos Cebuano en Tagalog (Filippyns) en het daarnaas nog 'n los verbintenis met Malgassies in Madagaskar.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Indonesies 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Indonesies

Tags:

Amptelike taalBahasa Indonesia.oggEngelsIndonesiëLêer:Bahasa Indonesia.oggMaleisMaleis-Polinesiese taleMoedertaalOos-TimorPortugeesSingapoerTetoemTweede taalWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NG gemeente JansenvilleBalletSiya KolisiTransatlantiese slawehandelVaginaSamestellende afleidingSoortnaamPiesangArabiesFinale OplossingKopieregDoopKinderregteHulpwerkwoordInsekKlimaatLatynAnale kankerLabia (geslagsdele)Trigeminale neuralgieHondMantisSuurreënFrankrykPrimêre sektor van die ekonomieInligtingDermpoliepLetterlike en figuurlike taalgebruikGoudkus (streek)AntisemitismeAngolaGautengWoordeboek van die Afrikaanse TaalVerkleinwoordHeks van HexrivierWeer (meteorologie)RivierSendelingposisieBestuiwingSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieSwartrenosterAndrew DavisKoue OorlogOmgewingskwessies in Suider-AfrikaOutismeHomofoonWebwerfMobutu Sese SekoKunsmatige intelligensieHector PietersonLeierskapTussenwerpselVreesSwart nasionalismeLübeckKrapVoegwoordSilwerEugenetikaSeksuele penetrasieDroomAardeTaalHoofpynPlae van EgipteElektroliet2001MusieksimboleAfro-AmerikanersGeslagsgelykheidKonsentrasiekampLika BerningSout (chemiese stof)OorstromingNarsisme🡆 More