Asean

ASEAN (Engels: Association of Southeast Asian Nations) is 'n internasionale organisasie van die lande in Suidoos-Asië.

Die ASEAN is op 8 Augustus 1967 deur Thailand, Indonesië, Maleisië, die Filippyne en Singapoer in Bangkok, Thailand, gestig en het uit die voormalige ASE ontstaan.

Asean
Vlag van die ASEAN
Asean
Seël van die ASEAN
Asean
Lidlande van die ASEAN
Asean
ASEAN+3 met Japan, Suid-Korea en die Volksrepubliek van Sjina
Asean
Lidlande van die ASEAN:
ASEAN Lidlande
ASEAN Waarnemerlande
ASEAN Kandidaatlande
ASEAN+3
Oos-Asiese Spitsberaad
ASEAN Streeksforum

Op 8 Januarie 1984 sluit Broenei, op 28 Julie 1995 Viëtnam, op 23 Julie 1997 Laos en Mianmar en op 30 April 1999 Kambodja by die ASEAN aan. Papoea-Nieu-Guinee is sedert 1984 en Oos-Timor sedert 2002 waarnemerlande. Op 1 Januarie 2010 is die vryhandelsone met Australië, Nieu-Seeland, Indië, Japan, Suid-Korea en die Volksrepubliek China gestig.

Lidlande

Waarnemerlande

Instansies

  • Universiteitsnetwerk
  • S.E.A. Write Award
  • Sokkerfederasie

Sekretaris-generaal

Sekretarisse-generaal van die ASEAN
Naam Ampstermyn Land
Hartono Dharsono 7 Junie 1976 – 18 Februarie 1978 Asean  Indonesië
Umarjadi Notowijono 19 Februarie 1978 – 30 Junie 1978 Asean  Indonesië
Ali Abdullah 10 Julie 1978 – 30 Junie 1980 Asean  Maleisië
Narciso G. Reyes 1 Julie 1980 – 1 Julie 1982 Asean  Filippyne
Chan Kai Yau 18 Julie 1982 – 15 Julie 1984 Asean  Singapoer
Phan Wannamethee 16 Julie 1984 – 15 Julie 1986 Asean  Thailand
Roderick Yong 16 Julie 1986 – 16 Julie 1989 Asean  Broenei
Rusli Noor 17 Julie 1989 – 1 Januarie 1993 Asean  Indonesië
Ajit Singh 1 Januarie 1993 – 31 Desember 1997 Asean  Maleisië
Rodolfo Severino Jr. 1 Januarie 1998 – 31 Desember 2002 Asean  Filippyne
Ong Keng Yong 1 Januarie 2003 – 31 Desember 2007 Asean  Singapoer
Surin Pitsuwan 1 Januarie 2008 – 31 Desember 2012 Asean  Thailand
Lê Lương Minh 1 Januarie 2013 – 31 Desember 2017 Asean  Viëtnam
Lim Jock Hoi 1 Januarie 2018 – teenwoordig Asean  Broenei

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Asean LidlandeAsean WaarnemerlandeAsean InstansiesAsean Sekretaris-generaalAsean VerwysingsAsean Eksterne skakelsAsean19678 AugustusBangkokEngelsFilippyneIndonesiëMaleisiëSingapoerSuidoos-AsiëThailand

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameKlavierKunsmisCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaKletsrymPaasfeesAluminiumMiddeloorontstekingWiskundige terminologieLeierTsoenamiSendelingposisieKoerantYstertydperkVerlede tydBreingewasChristendomAsiëFotosintesePikkewynGedigKlein vyf diereTienerMenseregtedagVerkragtingHemelvaartJuan Antonio VillacañasThabo MbekiVerkleurmannetjieGeskiedenis van erotiese afbeeldingsFossielbrandstofMiskruierLiewe HeksieStam (taalkunde)GetalKarooBewaringstatusHeidelberg, GautengOlimpiese SpeleAdolf HitlerHannes van WykFrankrykToerismeNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyJudaïsmeKlem-in-die-kaakChemiese elementWolfTeam Fortress 2KuberkrakerKrieketReënvalbepalingAlkoholismeBrongitisAtlantis, Wes-KaapAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeTussenwerpselDrakensbergePolisieDesimale breukeSarel Jacob PretoriusNag van die lang messeAgtervoegselYstervarkPlae van EgipteNoord-KaapGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaMasturbasieKlimaatsverandering in Suid-AfrikaLemoenOorkruipersKlinkerVliegtuigOnderhandelinge om apartheid te beëindigDaggaLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsHamburger🡆 More