Palauaans

Palauaans (a tekoi er a Belau) is 'n Maleis-Polinesiese taal wat saam met Engels die amptelike tale van die eilandnasie Palau vorm.

Die teks van Palau se volkslied, Belau rekid, is in Palauaans.

Palauaans
a tekoi er a Belau
Gepraat in: Vlag van Palau Palau
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Gebied: Karoline-eilande
Totale sprekers: 18 140
Taalfamilie: Austronesies
 Maleis-Polinesies
  Kern-Maleis-Polinesies
   Soenda-Sulawesi
    Palauaans 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Palau Palau
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: pau
ISO 639-3: pau
Palauaans
Verspreiding van Palauaans in die Verenigde State

Hoewel die Karoline-eilande tot Mikronesië behoort, is Palauaans nader verwant aan die tale van die Filippyne, Indonesië en Maleisië. Taalkundiges klassifiseer Palauaans as 'n Austronesiese taal wat net een van twee inheemse tale van Mikronesië is, wat nie tot die Oseaniese tak van dié taalfamilie behoort nie, die ander is Chamorro. Die meeste taalkundiges stem ooreen dat Palauaans en Chamorro tot die Soenda-Sulawesi-taalgroep behoort en daarmee verwant is aan tale soos Balinees, Bandjarees, Indonesies/Maleis, Javaans, Madoerees, Minangkabau en Soendanees. Dit is ietwat minder verwant aan Filippynse tale soos Cebuano en Tagalog (Filippyns) en het daarnaas nog 'n los verbintenis met Malgassies in Madagaskar.

Palauaans het 18 140 moedertaalsprekers, waarvan die meeste op Palau, gevolg deur die twee eilandgebiede van die Verenigde State, Guam en die Noordelike Mariana-eilande. Daarbenewens word Palauaans deur emigrante in die Verenigde State gepraat, veral in die deelstaat Hawaii en ander deelstate langs die weskus.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Amptelike taalEilandnasieEngelsMaleis-Polinesiese talePalauVolkslied

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KunsSwartbewussynsbewegingRoofvoëlStikstofLeierHolocaustNommertekenHartseerTierTelkomWiki CommonsSomerDelft, KaapstadKangaroeNavorsingEkonomieBlack SashOu Apostoliese KerkKontinentHemelvaartHartTekstielEksponentWapen van Suid-AfrikaYsbeerAntoniemChapmanspiek-rylaanGesondheidElektrodeKortverhaalKonjunktivitisNasionale VrouedagHulpwerkwoordVoorvoegselFacebookJavaScriptSuid-Afrikaanse InkomstediensOopbroninhoudTopsy SmithMilitêre diensplig in Suid-AfrikaSinoniemIndiëJan-Willem BreureResensieMagsverheffingSiya KolisiBreinTropiese sikloonVakbondVierde Industriële RevolusieAppendiksKerngeneeskundeBloedvergiftigingIntensiewe vormVersoeningsdagSpreeuWisselkoersHoofkarakterWelwillendheidsdagDokterAfrikaansWikiquoteSatellietWitrenosterEngelsHeelgetalYsterGeografie van Suid-AfrikaNoord-KaapVars waterAnrich HerbstWayde van NiekerkSuikersiekteWaterpokkiesVolhoubare ontwikkelingArmoedeverligting🡆 More