Filippyns

Filippyns (Wikang Filipino, ) is die nasionale taal en vorm saam met Engels die amptelike tale van die Filippyne.

Filippyns is 'n afgeleide standaardvariëteit van Tagalog, die mees verspreide taal van die Filippyne wat deur sowat 28 miljoen mense as moedertaal gepraat en deur sowat 45 miljoen mense as tweede taal gebruik word. Die doel vir die vestiging van Filippyns as ampstaal is die gebruik as kommunikasiemiddel tussen die verskeie etniese groepe van die Filippyne, terwyl dit de facto net op Tagalog gebesig is.

Filippyns
Wikang Filipino 
Uitspraak: [wɪ'kɐŋ ˌfiːliˈpiːno]
Gepraat in: Vlag van Filippyne Filippyne 
Gebied: Suidoos-Asië
Totale sprekers: 28 miljoen (eerste taal)
45 miljoen (tweede taal)
Taalfamilie: Austronesies
 Maleis-Polinesies
  Wes-Maleis-Polinesies
   Sentraal-Filippyns
    Tagalog
     Filippyns 
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Baybayin-skrif (histories) 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Filippyne Filippyne
Gereguleer deur: Komisyon sa Wikang Filipino
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: fil
ISO 639-3: fil
Filippyns

   Lande met meer as 500 000–1 000 000 sprekers

   Lande met meer as 100 000 sprekers

   Lande waar dit deur kleiner gemeenskappe gepraat word

Verwysings

Eksterne skakels

Filippyns 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Filippyns

Tags:

Amptelike taalDe factoEngelsFilippyneMoedertaalTaalTagalogTweede taal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NoordwesDundermGlasOlifantTsoenamiPlantNasionale VrouedagE-posNic de JagerRobert SobukweGewone breukeOopbroninhoudBoelieryKeramiekFranse RewolusieBosluisOrrelLiesbreukJan van RiebeeckKatoenWikipediaKompasRassismeBoomLys van Suid-Afrikaanse digtersDierLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsLys van bekende Suid-AfrikanersWeeluisManie LibbokKlimaatDeelstate van die Verenigde State van AmerikaKaapstadHeks van HexrivierSpringbokRenosterTatoeëermerkWikiquoteVloeistofUitwerking van klimaatsveranderingAandagstreepTelevisieBewaringstatusOseaanFaf de KlerkSharpeville-slagtingInligtingChristendomKunselementeInentingMikro-ekonomieFrederik Willem de KlerkDonderstormProstaatkankerMetaalMeervoudElektroniese of digitale mediaEkonomiese sektorKlem-in-die-kaakPlastiekSportResensieSosiale mediaAntisemitismeProteïenAfro-AmerikanersSokkerErektiele disfunksieDrakensbergeConsolidated B-24 LiberatorJo Black🡆 More