Oseaniese Tale

Die Oseaniese tale vorm die oostelike tak van die Maleis-Polinesiese tale.

Dit omvat omtrent 450 tale wat deur sowat twee miljoen mense in die streke Melanesië, Mikronesië en Polinesië gepraat word. Die Mikronesiese en die Polinesiese tale vorm die twee bekendste en belangrikste taalgroepe. Die Oseaniese tale is ná die streek Oseanië genoem.

Oseaniese tale
Geografiese
verspreiding:
Melanesië, Mikronesië, Polinesië
Genetiese
klassifikasie
:
Austronesies
 Maleis-Polinesies
  Kern-Maleis-Polinesies
   Oseaniese tale
Onderafdelings:
Admiraliteits
Yapees
Sint-Matthias
Wes-Oseanies
Temotu
Suidoos-Salomonies
Suid-Oseanies
Fidjiaans-Polinesies
Oseaniese Tale

Takke van die Oseaniese tale:

   Admiraliteits en Yapees

   Sint-Matthias

   Wes-Oseanies

   Temotu

   Suidoos-Salomonies

   Suid-Oseanies

   Mikronesies

   Fidjiaans-Polinesies

Die Mikronesiese tale word deur sowat 430 000 mense gepraat en sluit Kiribaties, Marshallees en Nauruaans in.

Die Polinesiese tale word deur sowat 900 000 mense gepraat en sluit Cookeilandse Māori, Hawais, Māori, Niuies, Rapa Nui, Samoaans, Tahitiaans, Tokelauaans, Tongaans en Tuvaluaans in.

Die mees gebruikte Sentraal-Oseaniese taal is Fidjiaans met sowat 660 000 sprekers.

Bronne

  • (en) Nordhoff, Sebastian; Hammarström, Harald; Forkel, Robert; Haspelmath, Martin, reds. (2017). "Oceanic". Glottolog. Leipzig: Max Planck Institute for Evolutionary Anthropology.
  • (en) Lynch, John; Ross, Malcolm; Crowley, Terry (2002). The Oceanic Languages. Richmond, Surrey: Curzon. ISBN 978-0-7007-1128-4. OCLC 48929366.

Eksterne skakels

Tags:

Maleis-Polinesiese taleMelanesiëMikronesiese taleMikronesiëOseaniëPolinesiese talePolinesië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AfrikaansVulkaanKoos du PlessisDoelwitLetterlike en figuurlike taalgebruikKaapstadAkroniemAtlantis, Wes-KaapKatoenErns GrundlingKartografieSonkragNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyJagluiperdTandbederfLys van politieke partye in Suid-AfrikaRymKaliumPinksterArmoedeDemi Lee MooreConsolidated B-24 LiberatorTegnologieMusieksimboleStam (taalkunde)NederlandAnilingusElon MuskSeksKoorsblaarGeskiedenis van AfrikaansPlaattektoniekKletsrymKatVratDiskriminasieGewone breukeGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaGloeilampWolkNarsistiese persoonlikheidsteuringTsoenamiHokkieDrakensbergeJohannesburgSkooluniformBesoedelingLys van nedersettings in Suid-AfrikaWaterbesparing in Suid-AfrikaKlereIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieSekondêre sektor van die ekonomieWoordeboek van die Afrikaanse TaalHomofoonLettergreepGeslagsgelykheidEkonomieLongUniegebouBlourokkeKarooChristiane JaccottetAnrich HerbstWhatsAppRonelda KamferKolonisasieSaartjie BaartmanMantisAboriginesCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaAfrikaanse woordelys en spelreëlsMaagDansDieremishandeling🡆 More