Ilokano: Dalungdong

Ilokano (Iloko, Iluko of Pagsasao nga Ilokano; ; letterlik: van die baai) is na Tagalog (as Filippyns amptelike taal) en Cebuano die derde belangrikste taal van die Filippyne.

Die taal word veral in die noordelike dele van die Filippyne gepraat, spesifiek op die eiland Luzon. Daarbenewens word Ilokano deur emigrante in die Verenigde State gepraat, veral in die deelstate Hawaii en Kalifornië. Dit is die derde belangrikste nie-Engelse taal van Hawaii na Japannees en Tagalog, sowat 15% van alle huishoudings gebruik Ilokano.

Ilokano
Iloko, Iluko, Pagsasao nga Ilokano 
Uitspraak: [iːloʊˈkɑːnoʊ]
Gepraat in: Vlag van Filippyne Filippyne
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 
Gebied: Suidoos-Asië
Totale sprekers: 7 miljoen
Taalfamilie: Austronesies
 Maleis-Polinesies
  Filippyns
   Noord-Luzon
    Ilokano 
Skrifstelsel: Latynse alfabet
Baybayin-skrif (histories) 
Amptelike status
Amptelike taal in: Streektaal in die Filippyne
Gereguleer deur: Komisyon sa Wikang Filipino
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: ilo
ISO 639-3: ilo 
Verspreiding van Ilokano
Ilokano: Dalungdong
Onse Vader van Doctrina Cristiana, 1621. Geskryf in Ilokano met die Baybayin-skrif

Taalkundiges klassifiseer Ilokano as 'n Maleis-Polinesiese taal wat nou verwant aan sommige van die ander Austronesiese tale in Noord-Luzon is. Dit is ietwat minder verwant aan Indonesies en Maleis en het daarnaas nog 'n los verbintenis met Malgassies in Madagaskar.

Verwysings

Eksterne skakels

Ilokano: Dalungdong 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Ilokano

Tags:

Amptelike taalCebuanoDeelstate van die Verenigde State van AmerikaEngelsFilippyneFilippynsHawaiiJapanneesKaliforniëLuzonTaalTagalogVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BreinvliesontstekingWaatlemoenVraag en aanbodEkotoerismeSaartjie BaartmanNoord-KaapVars waterSkaapStadVlag van Suid-AfrikaWynand du ToitSwart nasionalismeHartaanvalBybelPampoentjiesBTWOligopolieAardeWes-KaapMonoloogWillie JoubertCarles PuigdemontAtoomHipoteseEkologieSharpeville-slagtingErfenisChemiese elementLys van bekende Suid-AfrikanersDigvormKaapse florarykGipsLieweheersbesieInfeksieLys van visseMusieksimboleKinderregteWaterkringloopNederlandJohannes MeintjesBloeddrukSpringbokkeMuskeljaatkatRugbyMeeueChristendomAssonansieCalviniaWet op Bantoe-onderwysGesonde dieetLys van Suid-Afrikaanse musikanteHomoniemSkaakOu Apostoliese KerkKoolstofdioksiedGroepsdrukDemokratiese Republiek die KongoAdolf HitlerNetbalEienaamGeslagsgelykheidDruiweSomerSkilpadGasJak de PriesterWesterse filosofieProteaNazi-DuitslandSeptimius AwardsMartin Luther King jr.KalenderMisdaadroman🡆 More