Mosambiekkanaal

Die Mosambiekkanaal (Frans: Canal du Mozambique, Malgassies: Lakandranon'i Mozambika, Portugees: Canal de Moçambique) is 'n deel van die Indiese Oseaan wat tussen Mosambiek in die weste en Madagaskar in die ooste geleë is.

Mosambiekkanaal
Mosambiekkanaal
Ligging van die Mosambiekkanaal
Koördinate:18°S 41°O / 18°S 41°O / -18; 41 41°O / 18°S 41°O / -18; 41
Ligging:Madagaskar, Mosambiek
Soort:Deel van die Indiese Oseaan
Gemiddelde diepte:3 292 m (10 801 vt)
Lengte:1 600 km (990 myl)
Breedte:419 km (260 myl)
Invloei:Zambezirivier
Eiland/e:Europa-eiland, Mayotte, Mosambiekeiland
Nedersettings:Beira, Inhambane, Quelimane, Vilankulo

Dit is ongeveer 1 600 km lank en 419 km wyd op sy nouste punt. Die diepste punt is 3 292 meter naby die kus van Mosambiek. Die warm Mosambiekstroom vloei suidwaarts deur die kanaal waar dit aansluit by 'n stroom vanaf die ooskus van Madagaskar om die Agulhasstroom te vorm.

Daar is verskeie eilande in die Mosambiekkanaal soos Europa-eiland, Mayotte, en Mosambiekeiland.

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

AgulhasstroomFransIndiese OseaanMadagaskarMalgassiesMosambiekMosambiekstroomPortugees

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Koue OorlogSpookvoëlHartIndonesiëDesiré GardnerBipolêre gemoedsteuringWerwelkolomBrasiliaanse nasionale rugbyspanGeurmiddelProvinsies van Suid-AfrikaKlem-in-die-kaakOos-KaapKleinkolmuskeljaatkatDermpoliepAfkappingstekenPsigopatieKoorsCOrkney Snork NieNelson MandelaTarentaleGerrie PretoriusOrale seksMarsNoord-AmerikaChristeneVolksrepubliek ChinaRooibokApostoliese GeloofsendingMakazole MapimpiKoos du PlessisFritz HaberDikdermPenisOosters-Ortodokse KerkMaagsweerDissipel vir wie Jesus baie lief wasWiskundige terminologieLongontstekingLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameVerkleinwoordErektiele disfunksieTonnels van Củ ChiMagda van BiljonAardeBorsteHadjJapanLys van lande volgens bevolkingEikelBiljoenAgter Elke ManLys van ingelyfde NG gemeentesSiberiëNetaji Subhas Chandra Bose Internasionale LughaweSean CombsVoortrekkermonumentSamsung GroepIndustriële RevolusieGalblaasHerpes simplexStuitjieSeksuele penetrasieAmalia UysHondeklipbaaiTolla van der MerweWitbloedselOekraïneTaalHeliosfeerKinderregte🡆 More