Devanagari

Devanagari (देवनागरी), ’n samestelling van Deva en Nagari), ook Nagari genoem na sy voorloper-taal, is ’n abugida van Indië en Nepal.

Dit word geskryf van links na regs, het nie hoof- en kleinletters nie en word onder meer uitgeken aan die horisontale lyn wat aan die bokant van volle letters loop. Dit is die hoofskrif wat gebruik word vir Hindi, Sanskrit en ’n hele paar ander tale.

Devanagari
Devanagari, vroeë 19de eeu.
Devanagari, vroeë 19de eeu.
Soort skryfstelsel   Abugida
Tyd gebruik c. 1200 - hede
Rigting Links na regs
Tale Verskeie Indiese tale soos Hindi en Sanskrit
Stelsels
Moederstelsels
Proto-Sinaïties[a]
ISO 15924 Deva, 315
Unicode Devanagari,
U+0900–U+097F
U+A8E0–U+A8FF
U+1CD0–U+1CFF
Notas
Hierdie bladsy kan fonetiese IFA-simbole of letters uit ander alfabette bevat
[a] Daar is nie algemene ooreenstemming oor die Semitiese oorsprong van die Brahmi-skrifte nie.
Portaal  Portaalicoon   Skryfstelsels

Devanagari is deel van die Brahmi-skriffamilie van Indië, Nepal, Tibet en Suidoos-Asië. Dit is afgelei van die Nagari-skrif, wat weer afgelei is van die Goepta-skrif. Die gebruik van die naam "Devanagari" het redelik onlangs ontstaan en die naam "Nagari" word nog dikwels gebruik.

As ’n Brahmi-abugida is die basiese beginsel van Devanagari dat elke letter ’n konsonant voorstel, wat die ingeboude klinker schwa (/ə/) bevat. Die letter क word dus gelees as /kə/, die twee letters कन as /kənə/ en die drie letters कनय as /kənəjə/, ens. Ander klinkers word aangedui deur die vorm van die konsonante te verander.

As die skrif met die hand geskryf word, word die letters geskryf sonder die horisontale streep boaan, wat eers bygevoeg word as die hele woord voltooi is.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Skakels

Tags:

Devanagari Sien ookDevanagari VerwysingsDevanagari BronneDevanagari SkakelsDevanagariAbugidaHindiIndiëNepalSanskrit

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RoofdierPoësieKerngeneeskundeMangelontstekingStaatstoelaeMikro-ekonomiePiesangSkarlakenkoorsPretoriaSpysverteringstelselMielieKompasKolorektale kankerApartheidKalsiumEjakulasieWilna SnymanVerlede tydVoegwoordAppendiksToestand van materieErektiele disfunksieBurgerregteFotosinteseEiffeltoringSuikersiekteJan-Willem BreureWaterkringloopAfvalbestuurPlae van EgipteBosbokPoesFinale OplossingErosietipesBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Grootste rampe in Suid-AfrikaMuskeljaatkatWisselkoersC.J. LangenhovenLika BerningKewerXenofobie in Suid-AfrikaOnderwysNedersettingHaasLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameErfenisNierversakingLyfstraf in skoleGoudkus (streek)NavorsingWillie JoubertVraag en aanbodArmoedeverligtingDie ontstaan van die dramaVierde Industriële RevolusieIoonSekondêre sektor van die ekonomieWhatsAppNommertekenFibonacci-reeksAfrikaansAnneli van RooyenBloemfonteinDeelwoordHerfsGrondMorfeemIndiëSharpeville-slagtingJodeOnderhandelinge om apartheid te beëindigEkonomieDrinkwatervoorsieningTennisGalileo GalileiLys van openbare vakansiedae in Suid-Afrika🡆 More