Sindhi

Sindhi (سنڌي, सिन्धी, , ਸਿੰਧੀ, سندھی, સિન્ધી) is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 24,6 miljoen mense, veral Sindhi's, in Wes-Indië en Pakistan gepraat word.

    Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Sindhi's.
Sindhi
سنڌي, सिन्धी, Sindhi, ਸਿੰਧੀ, سندھی, સિન્ધી
Gepraat in: Vlag van Indië Indië
Vlag van Pakistan Pakistan 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 24,6 miljoen
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Irannees
  Indo-Aries
   Noordwes-Indo-Aries
    Sindhi
     Sindhi 
Skrifstelsel: Arabiese alfabet, Devanagari, Khudabadi, Laṇḍā, Gurmukhi 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Indië Indië
Vlag van Pakistan Pakistan
  • Sindhi Sindh
Gereguleer deur: Sindhi Language Authority (Pakistan)
Indian Institute of Sindhology (Indië)
Taalkodes
ISO 639-1: sd
ISO 639-2: snd
ISO 639-3: snd
Sindhi
Die woord "Sindhi" in Arabiese skrif
Sindhi
Verspreiding van etniese groepe in Pakistan volgens die CIA in 1980

Sindhi is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Pakistanse provinsie Sindh saam met Oerdoe. In Indië is Sindhi 'n amptelike taal op federale vlag, maar nie in een van die Indiese deelstate nie. Dit is die naaste verwant aan Dogri en Pandjabi.

In Pakistan word Sindhi veral in die Arabiese alfabet geskryf, terwyl Hindoes die Devanagari-alfabet gebruik. Van die historiese alfabette sluit in Khudabadi, Laṇḍā en Gurmukhi.

Verwysings

Eksterne skakels

Sindhi 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Sindhi

Tags:

IndiëIndo-Ariese talePakistanSindhi's

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SatellietSuurstofChroniese siekteCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaAvbobOranjerivierEthiopiëKopieregIsraelBesoedelingSenuweestelselHondLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaFamilie (verwantskap)MuskeljaatkatNamibiëPreseminale vloeistofWerkersdagVolstruisBoelieryHartaanvalIndustriële RevolusiePornografieOseaanLiewe HeksieEiffeltoringMaatskaplike verantwoordelikheidMieliestronkSlag van BloedrivierVioolHamburgerRooilipslangBesnydenisVoorsetselVersoeningsdagKoolstofNelson MandelaTwaalf Stamme van IsraelTikTokPersoonlikheidGalileo GalileiKaapstadWêreldboekedagHartseerApokriewe boekeLatynWaterkringloopGreen PornoLys van Afrikaanse rolprenteRoofdierGeldeenheidSharpeville-slagtingRudi ClaaseMenslike seksuele gedragNadia ValvekensHeidelberg, GautengFinansiële staatPoesSimmetrieLidwoordJan van RiebeeckGrondwetSuurreënLyfstraf in skolePaddaHipoteseTsongaSanskritKoos BekkerGalblaasDonkieGordelroosVoortrekkermonumentSkoenlapperSteenkool in Suid-AfrikaHoofstad🡆 More