Indië het 'n groot verskeidenheid gesproke tale onder verskillende groepe mense.
Ten minste 30 verskillende tale, en om en by 2000 dialekte is geïdentifiseer. Die Grondwet van Indië het gestipuleer dat Hindi en Engels die twee tale is vir amptelike kommunikasie vir die nasionale regering. Verder bevat dit 'n lys van 22 geskeduleerde tale. Hierdie tale is geregtig op vereenwoordiging in die Amptelike Taalkommissie, en 'n kandidaat betrokke in 'n eksamen vir die nasionale regeringsdiens het die keuse om die eksamen te skryf in een van hierdie tale.
Soos bepaal, het Engels ophou bestaan as 'n amptelike taal ("on par with Hindi) in 1965, waarna dit bedoel is om voort te gaan as 'n "samewerkende addisionele amptelike taal" totdat die tyd aanbreek dat 'n deeglik aangestelde komitee kan besluit oor die gehele oorgang na Hindi, gebaseer op periodiese hersiening. Alhoewel, as gevolg van proteste van sommige state soos Tamil Nadu waar daar 'n lae aantal Hindi-sprekendes is, word die tweetalige stelsel nog geïmplimenteer. As gevolg van snelle industrialisasie, en 'n bloeiende multinasionale invloed in die ekonomie, bly Engels 'n gewilde en invloedryke kommunikasiemiddel in die regering en in dag-tot-dat besigheid, en stappe om dit te vervang is effektief in die wiele gery.
(met meer as 5 miljoen sprekers maar sonder amptelike status)
Die Grondwet van Indië lys 18 streekstale.
Wiki Commons bevat media in verband met Tale van Indië. |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Lys van nasionale tale van Indië, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.