Dogri: Indo-Ariese taal

Dogri (डोगरी, ڈوگرى‬, ḍogrī) is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 4 miljoen mense in Noordwes-Indië en Noordoos-Pakistan, veral in die omstrede gebied Kasjmir, gepraat word.

Dogri is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi. Dogri word òf met die Devanagari-alfabet òf met die Arabiese alfabet geskryf. Dit is die naaste verwant aan Sindhi en Pandjabi, twee van die mees verspreide tale van Pakistan.

Dogri
डोगरी ڈوگرى‬ ḍogrī
Gepraat in: Vlag van Indië Indië
Vlag van Pakistan Pakistan 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 4 miljoen
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Irannees
  Indo-Aries
   Noordwes-Indo-Aries
    Dogri 
Skrifstelsel: Devanagari, Arabiese alfabet
voorheen Takri, Gurmukhi 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Indië Indië
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: doi
ISO 639-3: doi 
Verspreiding van Dogri

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Arabiese alfabetDevanagariEngelsHindiIndiëIndo-Ariese taleKasjmirLys van nasionale tale van IndiëLys van omstrede gebiedePakistanPandjabiSindhi

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Afrikaanse Hoër SeunskoolVergelykings (taalkunde)MasturbasieLewerPornografiese akteurAntjie KrogThabo MbekiMaanAngkor WatLys van kleureDaggaLongMoslemBloutongsiekteNieu-SeelandVoornaamwoordGemengde ekonomieNazi-DuitslandChristo WieseHottentot (vis)Ingrid JonkerMadison IvySonDemokrasieDermpoliepMusiekSesnasies-toernooiHennie MaasAleksei NawalniBreinStuitjieLys van Afrikaanse televisiereekseGroot TrekKrampSirkelSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024EmfiseemSpelerposisies in rugbyKriekJodeHomofoonDiplopodaBorskankerGeurmiddelBoomPuberteitSonsteekN.P. van Wyk LouwOekraïneAngssteuringLetterlike en figuurlike taalgebruikPankreasWashington, D.C.InligtingGeslagBarionSkrikkeljaarBrasiliëJaco du PlessisSonnestelselPenisverlengingIndustriële RevolusieKoedoeVier temperamenteSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureCSSVerkleurmannetjieVoedingAnglo-BoereoorlogAtriale fibrillasieTonnels van Củ ChiJannie du Toit🡆 More