Arabiese Alfabet

Die Arabiese alfabet (Arabies: الأبجدية العربية, al-abdschadiyya al-ʿarabiyya) is een van die mees verspreide skryfstelsels ter wêreld en word onder meer in die tale Arabies, Hausa, Koerdies, Oerdoe, Oeigoers, Pasjtoe, Persies en Sindhi gebruik.

Vroeër het die Kaapse Maleiers ook Afrikaans in die Arabiese alfabet geskryf; sien Arabiese Afrikaans. Die alfabet bestaan uit 28 letters en word vanaf regs tot links geskryf.

Arabiese alfabet
Die Basmala in Arabies.
Die Basmala in Arabies.
Soort skryfstelsel   Abjad
Tyd gebruik Sedert 4de eeu n.C.
Rigting Regs na links
Tale Arabies
Stelsels
Moederstelsels
ISO 15924 Arabic, 160
Unicode Arabic,
U+0600–U+06FF

U+0750–U+077F
U+08A0–U+08FF
U+FB50–U+FDFF
U+FE70–U+FEFF
U+1EE00–U+1EEFF

Nota
Hierdie bladsy kan fonetiese IFA-simbole of letters uit ander alfabette bevat
Portaal  Portaalicoon   Skryfstelsels
Arabiese Alfabet
Gebruik van die Arabiese alfabet:

   as die enigste amptelike skrif

   as 'n mede-amptelike skrif

   word nie gebruik nie

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

ArabiesArabiese AfrikaansHausaKaapse MaleiersKoerdiesOeigoersOerdoePasjtoePersiesSindhi

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KwaZulu-NatalEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaHandelsmerkInfeksieGlobaliseringNommertekenToekoms van die AardeWoordeboek van die Afrikaanse TaalBeurtkragTikTokEngelsApokriewe boeke16 NovemberEk is 'n Afrikaan (toespraak)XhosaHolocaustAarde se atmosfeerEuropaLuiperdAfrikaDonderstormSelfoonSkynprivaatnetwerkHemelvaartSomerToestand van materieSout (chemiese stof)MusieksimboleGeografie van Suid-AfrikaStilleweMaroela MediaGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaSanskritWebwerfGrondbesoedelingSaartjie BaartmanAfrikaanse TaalmonumentSwartkwasmuishondAtriale fibrillasieWinterMigrasie van voëlsFibonacci-reeksAndrew DavisEthiopiëKommaLongontstekingAustraliëKrieketBrittany Ashton HolmesStaalKommunikasiePenisJewgeni PrigozjinTweede WêreldoorlogGrondRivierE-posLondenRina HugoFrankrykSeptimius AwardsMobutu Sese SekoSarel Jacob PretoriusAluminiumElon MuskMagnesiumLys van Kaapstad se voorstedeBraaiMynbouRobert SobukweJudaïsmeCristiano RonaldoNierversakingWêreld- Ekonomiese Forum🡆 More