Indo Ariese tale

Soekresultate vir

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Indo-Ariese tale
    Die Indo-Ariese tale is 'n subfamilie van die Indo-Irannese tale binne die Indo-Europese taalfamilie, saam met die Irannese tale en die Nuristani-tale. Die...
  • Thumbnail for Indo-Irannese tale
    drie hooftakke: Indo-Ariese tale, gepraat deur sowat een miljard mense, veral in Suid-Asië maar ook in Europa (Romani). Irannese tale, gepraat deur sowat...
  • Thumbnail for Nuristani-tale
    Nuristani-tale of Kafiri-tale is 'n subfamilie van die Indo-Irannese tale binne die Indo-Europese taalfamilie, saam met die heelwat groter Indo-Ariese tale en...
  • Thumbnail for Irannese tale
    Irannese tale (soms ook Irano-Ariese tale genoem) is 'n subfamilie van die Indo-Irannese tale binne die Indo-Europese taalfamilie, saam met die Indo-Ariese tale...
  • Thumbnail for Indo-Europese tale
    voorouertaal, Proto-Indo-Irannees afstam Indo-Ariese tale, insluitend Sanskrit, met stawing uit die 2de millennium v.C. Irannese tale, met stawing uit ongeveer...
  • Thumbnail for Dardiese tale
    Kasjmiri. Van die tale word ook onder die Noordwestelike sone van die Indo-Ariese tale gegroepeer. Die belangrikste Dardiese taal is Kasjmiri met sowat 5...
  • Thumbnail for Sanskrit
    Sanskrit (kategorie Indo-Ariese tale)
    een van die Indo-Europese tale en behoort tot die Indo-Ariese en Indo-Irannese taalgroep. Dit was die klassieke taal van die Indo-Ariese bevolking van...
  • Thumbnail for Dogri
    Dogri (kategorie Indo-Ariese tale)
    Dogri (डोगरी, ڈوگرى‬, ḍogrī) is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 4 miljoen mense in Noordwes-Indië en Noordoos-Pakistan, veral in die omstrede gebied...
  • Thumbnail for Singalees
    Singalees (kategorie Indo-Ariese tale)
    [ˈsiŋɦələ]) is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 16 miljoen mense in Sri Lanka gepraat word. Singalees vorm saam met Tamil die amptelike tale van Sri Lanka...
  • Thumbnail for Oriya
    Oriya (kategorie Indo-Ariese tale)
    (hulp·inligting)) is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 32 miljoen mense in Oos-Indië gepraat word. Oriya is een van die amptelike tale van Indië naas Engels...
  • Thumbnail for Bihari-tale
    Die Bihari-tale word algemeen by die oostelike tak van die Indo-Ariese tale gegroepeer. Die Bihari-tale word veral in die Indiese deelstate Bihar, Jharkhand...
  • Thumbnail for Drawidiese tale
    27 tale wat deur sowat 220 miljoen mense gepraat word. Die Indo-Ariese tale, wat veral in Noord-Indië gepraat word, is nie met die Drawidiese tale verwant...
  • Thumbnail for Kasjmiri
    Kasjmiri (kategorie Indo-Ariese tale)
    Kasjmiri (کٲشُر,कॉशुर) is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 7,1 miljoen mense in Noordwes-Indië en Noordoos-Pakistan, veral in die omstrede gebied Kasjmir...
  • Thumbnail for Konkani
    Konkani (kategorie Indo-Ariese tale)
    Konkani (कोंकणी, Kōṅkaṇī, [kõkɳi]) is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 6 miljoen mense in Suidwes-Indië gepraat word, veral in die deelstaat Goa asook...
  • Thumbnail for Dhivehi
    Dhivehi (kategorie Indo-Ariese tale)
    letterlik: "Malediviese taal", of kort ދިވެހި, divehi, "Maledivies") is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 340 500 mense op die Maledive en die Indiese eiland...
  • Thumbnail for Nepalees
    Nepalees (kategorie Indo-Ariese tale)
    Nepalees of Nepali (नेपाली) is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 16 miljoen mense in Noord-Indië, Nepal en Bhoetan gepraat word. Nepalees is die amptelike...
  • Thumbnail for Marathi
    Marathi (kategorie Indo-Ariese tale)
    Marathi (मराठी, Marāṭhī, [məˈɾaʈʰi], luister (hulp·inligting)) is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 95,3 miljoen mense, veral Marathi's, in Suidwes-Indië...
  • Thumbnail for Assamees
    Assamees (kategorie Indo-Ariese tale)
    mia]) is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 13 miljoen mense in Oos-Indië en Bangladesj gepraat word. Assamees is een van die amptelike tale van Indië naas...
  • Thumbnail for Bundeli
    Bundeli (kategorie Indo-Ariese tale)
    Bundeli (बुन्देली of बुंदेली) of Bundelkhandi is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 5,6 miljoen mense in die Indiese deelstate Madhya Pradesh en Uttar...
  • Thumbnail for Goedjarati
    Goedjarati (kategorie Indo-Ariese tale)
    sien Goedjarati's. Goedjarati (ગુજરાતી, Gujarātī, [ɡudʒəˈɾɑːt̪i]) is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 60,6 miljoen mense, veral Goedjarati's, in westelike...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoortrekkermonumentGeskiedenis van Suid-AfrikaDramaLys van Suid-Afrikaanse musikanteVerkoueSimmetrieAfrikaanse TaalmonumentAntjie SomersGesonde dieetMusiekteaterJava (programmeertaal)PampoentjiesVryheidsdagWitbloedselNetbalMiskruierAarverkalkingSwawelCradock-4TswanaLiesbreukHartCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaGrondwetGroepsdrukChirurgieGeskiedenis van kindermishandelingMiljardJan BlohmKommaEierstokMaatskappyGoudSteenkoolAardverwarmingKortverhaalVeeartsKuberkrakerHondsdolheidVoedselkettingGeelhoutAntieke EgipteNedersettingFrederik Willem de KlerkInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandDigvormOu Apostoliese KerkSint Pierre en MiquelonOnse VaderEjakulasieWalvisSeekatDie Stem van Suid-AfrikaGalileo GalileiEskomSuid-AfrikaAfkappingstekenKindermishandelingWieg van die MensdomJacques LootsNiersteenAfrikaanse taalleerCorioliskragJaco JacobsAkuutHutsmerkLetterlike en figuurlike taalgebruikSwart menseOranjerivierHomoniemKoue OorlogHeuningKlem-in-die-kaakPaasfeesKlein-Karoo🡆 More