Assamees

Assamees (অসমীয়া, Asamiya of Ôxômiya, ) is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 13 miljoen mense in Oos-Indië en Bangladesj gepraat word.

Assamees is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstaat Assam. Assamees is nou verwant aan Bengaals en word in die Assamese alfabet geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.

Assamees
অসমীয়া Asamiya/Ôxômiya 
Uitspraak: [ɔ.xɔ.mia]
Gepraat in: Vlag van Indië Indië
Vlag van Bangladesj Bangladesj 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 13 miljoen
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Irannees
  Indo-Aries
   Oos-Indo-Aries
    Assamees–Bengaals
     Assamees 
Skrifstelsel: Assamese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Indië Indië
Gereguleer deur: Assam Sahitya Sabha
Taalkodes
ISO 639-1: as
ISO 639-2: asm
ISO 639-3: asm 
Indo-Ariese tale in Suid-Asië
Assamees
Die woord "Ôxômiya" in Assamese skrif

Verwysings

Eksterne skakels

Assamees 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Assamees

Tags:

AssamBangladesjBengaalsBrahmi-skrifEngelsFederale staatsvorm van IndiëHindiIndiese skriffamilieIndiëIndo-Ariese taleLys van nasionale tale van Indië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KopieregRugbywêreldbeker 2023TamboraTussenwerpselEk is 'n Afrikaan (toespraak)Stam (taalkunde)BerghaanKerrieAardedag20ste eeuIronieKatNedersettingAborsie in Suid-AfrikaAkuutKindersiektesDansFibonacci-reeksMeningsverskil oor aardverwarmingDepressie (gemoedstoestand)Lys van Nederlandse skildersOntwerpBTWOnderhandelinge om apartheid te beëindigArmoedeverligtingPretoriaAndrew DavisLidwoordKasteel die Goeie HoopSimboolKoolstofSpreeuSekondêre sektor van die ekonomieSwartbewussynsbewegingBloemfonteinWikimedia-stigtingYouTubeSeilvaartVryheidsdagVennootskapMeervoud22 NovemberWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaHartversakingNierversakingPersErica BoyerPseudowetenskapWerwelkolomVaginaLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameNasiebouHoofkarakterMaagsweerCorioliskragJSENamibiëKwaZulu-NatalC.J. LangenhovenMenslike skeletKrieketPaddaWet op NaturellengrondBedreigde spesieLys van Afrikaanse televisiereekseAsemhalingNasionalismeLieweheersbesieKolonoskopieArmoedeSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieDemokratiese Republiek die KongoSkildklierWêreldboekedagGrondKrugerwildtuinMierBynierStad🡆 More