Assam

Assam (Assamees: অসম, Ôxôm, , luister (hulp·inligting); Bodo: आसाम, Asam; Bengaals: আসাম, Âshám, ) is 'n deelstaat in die noordooste van Indië met 'n oppervlakte van 78 438 km² en 'n bevolking van sowat 31,2 miljoen.

Dit is op 26 Januarie 1960 gestig. Die amptelike taal is Assamees. Die hoofstad is Dispur met 'n bevolking van sowat 10 812 (2012) en die grootste stad is Guwahati. Assam se geografie word veral deur die groot Brahmaputrarivier gekenmerk. Assam se bevolking is baie divers, naas die ampstale word Garo, Ho, Jingpho, Khasi, Kokborok, Meitei, Mizo en Tai Yai in dié deelstaat gepraat. Die Sjerpa is een van die etniese groepe in Assam.

Assam

অসম (Assamees)
आसाम (Bodo)
আসাম (Bengaals)
Besienswaardighede in Assam
Besienswaardighede in Assam
Amptelike seël van Assam
Seël
Leuse(s): 
Volkslied: O Mur Apunar Desh
(Assamees vir: "O my geliefde land")
Ligging van Assam in Indië
Ligging van Assam in Indië
Koördinate: 26°8′24″N 91°46′12″O / 26.14000°N 91.77000°O / 26.14000; 91.77000 91°46′12″O / 26.14000°N 91.77000°O / 26.14000; 91.77000
LandVlag van Indië Indië
HoofstadDispur
Grootste stadGuwahati
Gestig op26 Januarie 1950
Regering
 • TipeRegering van Assam
 • GoewerneurJagdish Mukhi
 • HoofministerSarbananda Sonowal (BJP)
Oppervlak
 • Totaal78 438 km2 (30 285 vk. myl)
Hoogte
45−1 960 m (148−6 430 ft)
Bevolking
 • Totaal31 169 272
 • Digtheid397/km2 (1 030/vk. myl)
 • Rang
15de
TydsoneUTC+05:30 (IST)
Amptelike taleAssamees (hele deelstaat)
Bengaals in Barak-vallei
Bodo in Bodoland
Webwerfwww.assam.gov.in

Verwysings

Eksterne skakels


Tags:

Amptelike taalAs-অসম.ogaAssameesBengaalsBodoBrahmaputraEtniese groepFederale staatsvorm van IndiëGaroGuwahatiHoIndiëJingphoKhasiKokborokLêer:As-অসম.ogaMeiteiMizoSjerpaTai YaiWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MondMielieDiskriminasieTaalKlavierGreen PornoSaartjie BaartmanNamibiëBruin menseToerismeVergelykings (taalkunde)SuikersiekteGeprosesseerde kosAbstraksie (rekenaarwetenskap)Koue OorlogVloeistofBrongitisJudaïsmeJohannes HahnHerfsEreksieLeestekenVryheid van spraakSeksuele penetrasieJohannes MeintjesGloeilampSamestellende afleidingLys van politieke partye in Suid-AfrikaEjakulasieKrieketElon MuskFranse RewolusieRefentse MorakeLys van landePoesBosluisbytkoorsEnkelvoudige sinImpakte van toerismeDeelteken en umlautSteve BikoKLys van kinderspeletjiesReënYstervarkLys van Afrikaanse digtersKlem-in-die-kaakMIV/vigs in Suid-AfrikaPaddaKletsrymLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaAkroniemGordelroosMagneetSkooluniformWikiGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaN.P. van Wyk LouwChemiese elementKlein-KarooTrigeminale neuralgieWiskundeAngina pectorisHomoniemDieregeluideVolhoubare ontwikkelingPeriodieke tabelNasionale VrouedagDroomPenisSteenkool in Suid-AfrikaHeupRobbeneilandBernice WestPesach🡆 More