Bodo

Bodo of Boro (बर'/बड़, ) is 'n Tibeto-Birmaanse taal wat deur sowat 1,3 miljoen mense in Noordoos-Indië, Bangladesj en Nepal gepraat word.

Bodo is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi. Bodo word òf met die Devanagari-alfabet òf die Latynse alfabet geskryf. Dit vorm saam met Assamees en Bengaals die amptelike tale van die Indiese deelstaat Assam. Daarbenewens word Bodo in die aangrensende deelstate Manipur, Meghalaya en Wes-Bengale gepraat. Dit is verwant aan Kokborok, ook Tripuri genoem, een van die amptelike tale van die Indiese deelstaat Tripura, en aan Garo, wat geen amptelike status geniet nie.

Bodo/Boro
बर'/बड़ 
Uitspraak: [bɔɽo]
Gepraat in: Vlag van Indië Indië
Vlag van Bangladesj Bangladesj
Vlag van Nepal Nepal 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 1,3 miljoen
Taalfamilie: Sino-Tibettaans
 Tibeto-Birmaans
  Brahmaputra
   Bodo-Garo
    Bodo/Boro 
Skrifstelsel: Devanagari (amptelik)
Latynse alfabet (wyd gebruik) 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Indië Indië
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2:
ISO 639-3: brx 
Verspreiding van Bodo in Indië
Bodo
Die woord "Bodo Rao" in Devanagari-skrif

Verwysings

Eksterne skakels


Tags:

Amptelike taalAssamAssameesBangladesjBengaalsDevanagariEngelsGaroHindiIndiëKokborokLatynse alfabetLys van nasionale tale van IndiëManipurNepalTibeto-Birmaanse taleTripuraWes-Bengale

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BreinvliesontstekingNG gemeente JansenvilleDarwinismeMIVSlag van BloedrivierKonjunktivitisBynierWoordeboek van die Afrikaanse TaalBosluisbytkoorsNasionalismeChemiese verbindingYsterByvoeglike naamwoordLys van landeMantisMuskeljaatkatGedigGeslagsgelykheidVoortrekkermonumentNagmaalWaterkringloopLiefdeSoogdierWikipediaGeldWebwerfMuishondArthur Grumiaux2001VisDonderstormKondensasieHokkieWolfBruto binnelandse produkSlaginstrumentSlag van Cuito Cuanavale23 AprilThys die BosveldklongLys van Suider-Afrikaanse soogdiereMcDonald'sKlein-KarooKweekhuiseffekInflasieGawes van die Heilige GeesOlimpiese SpeleMusiekResensieViëtnamoorlogDoelwitKameelperdAboriginesKoerantLys van politieke partye in Suid-AfrikaEienaamToutrekLugbesoedelingFinale OplossingSarel Jacob PretoriusLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameSendelingposisieChemiese elementSpreeuAntjie SomersAkroniemGregoriaanse kalenderPlaattektoniekNoordwesSteenkoolGesondheidHondWiskundige terminologieAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidRivierKaapstadse waterkrisis 2015-2018LandbouSirkelSiya Kolisi🡆 More