Bengaals: Indo-Ariese taal word meestal in Bangladesj en Indië gepraat

Bengaals of Bengali (বাংলা, Bangla, , luister (hulp·inligting)) is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 250 miljoen mense in Bangladesj, Indië en Nepal gepraat word.

    Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Bengale (volk).

Bengaals is die amptelike taal van Bangladesj, een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstate Tripura en Wes-Bengale. Bengaals is naas Hindi die tweede belangrikste inheemse taal in Indië en wêreldwyd die sesde belangrikste taal. Bengaals is nou verwant aan Assamees en word in die Bengaalse alfabet geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.

Bengaals, Bengali
বাংলা Bangla 
Uitspraak: [ˈbaŋla]
Gepraat in: Vlag van Bangladesj Bangladesj
Vlag van Indië Indië
Vlag van Nepal Nepal 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 190 miljoen (moedertaal)
19 miljoen (tweede taal in Bangladesj) 
Rang: 6
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Irannees
  Indo-Aries
   Oos-Indo-Aries
    Assamees–Bengaals
     Bengaals, Bengali 
Skrifstelsel: Bengaalse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Bangladesj Bangladesj
Vlag van Indië Indië

Vlag van Sierra Leone Sierra Leone

Gereguleer deur: Vlag van Bangladesj Bangla Academy
Vlag van Indië Paschimbanga Bangla Akademi
Taalkodes
ISO 639-1: bn
ISO 639-2: ben
ISO 639-3: ben 
Verspreiding van Bengaals
Bengaals: Indo-Ariese taal word meestal in Bangladesj en Indië gepraat
Die woord "Bangla" in Bengaalse skrif
Bengaals: Indo-Ariese taal word meestal in Bangladesj en Indië gepraat
Bengaalssprekende gebied rondom die wêreld:

   Bengaals met moedertaalsprekers beklee uitsluitlike amptelike en nasionale taal status

   Bengaals met moedertaalsprekers beklee een van die amptelike tale-status

   Groter diaspora van Bengaalssprekers (+100 000)

   Kleiner diaspora van Bengaalssprekers (+10 000)

Ter herdenking van Bangladesj se 5 000 soldate binne die vredesmag in Sierra Leone na die burgeroorlog het president Ahmad Tejan Kabbah Bengaals in Desember 2002 tot dié land se tweede amptelike taal naas Engels verklaar.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Bengaals: Indo-Ariese taal word meestal in Bangladesj en Indië gepraat 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Bengaals

Tags:

Amptelike taalAssameesBangladesjBengaalse alfabetBn-বাংলা.ogaBrahmi-skrifEngelsFederale staatsvorm van IndiëHindiIndiese skriffamilieIndiëIndo-Ariese taleLys van nasionale tale van IndiëLêer:Bn-বাংলা.ogaNepalTaalTripuraWes-BengaleWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StilleweTierPols-oksimeterTrekarbeidKasteel die Goeie HoopOnderhandelinge om apartheid te beëindigWerkloosheidWaterEjakulasieMetaalTrappe van vergelykingBuffelHorlosieWortelMartin Luther King jr.VaalrivierErns GrundlingGriepVerkleurmannetjieAkkedisPesachMaagTweede Nuwe JaarLys van Suid-Afrikaanse skrywersLys van lande volgens bevolkingOmgewingskwessies in Suider-AfrikaStaatstoelaeNedersettingReddingskakeMaagsweerNoordwesMuskeljaatkatChemiese verbindingVoornaamwoordWes-KaapNkosi Sikelel' iAfrikaPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaKalsiumWoordsoortLongSoweto-opstandByLeeuDiskriminasieMeervoudKlereSaartjie BaartmanGemeenskapsorganisasieLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)MolekuulNederduitsch Hervormde KerkDirekte en Indirekte redeRooibokHeupVerkragtingSelfmoordRutenium(III)chloriedInstagramKrieketMaatskappyHoofstadAnilingusFiksieDroogteNeologismeOseaanLika BerningWinterOrale seksDeelstate van die Verenigde State van AmerikaEreksieAntoniemPenisNasionale VrouemonumentVoorvoegsel🡆 More