Marathi: Indo-Ariese taal

Marathi (मराठी, Marāṭhī, , luister (hulp·inligting)) is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 95,3 miljoen mense, veral Marathi's, in Suidwes-Indië gepraat word, veral in die deelstaat Maharashtra.

    Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Marathi's.

Marathi is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi. Marathi word in Devanagari geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie. Konkani is nou verwant aan Marathi en word soms as 'n dialek van dié taal beskou. Ander verwante tale sluit in Dhivehi op die Maledive en Singalees op Sri Lanka.

Marathi
मराठी Marāṭhī 
Uitspraak: [məˈɾaʈʰi]
Gepraat in: Vlag van Indië Indië 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 83,1 miljoen (moedertaal)
12,2 miljoen (tweede taal) 
Rang: 15
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Irannees
  Indo-Aries
   Suid-Indo-Aries
    Marathi-Konkani
     Marathi 
Skrifstelsel: Devanagari 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Indië Indië
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: mr
ISO 639-2: mar
ISO 639-3: mar 
Verspreiding van Marathi
Marathi: Indo-Ariese taal
Die woord "Marāṭhī" in Devanagari-skrif

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Marathi: Indo-Ariese taal 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Marathi

Tags:

Brahmi-skrifDevanagariDhivehiDialekEngelsFederale staatsvorm van IndiëHindiIndiese skriffamilieIndiëIndo-Ariese taleKonkaniLys van nasionale tale van IndiëLêer:MarathiLanguage pronunciation.oggMaharashtraMalediveMarathi'sMarathiLanguage pronunciation.oggSingaleesSri LankaWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ster24 AprilInternetChromatografieDemokrasieTydBalletLettergreepKalenderWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaUniversele Verklaring van MenseregteNatuurrampKlinkerApartheidHakerOutismeYslandDesmond TutuGrondRuslandNatuurlike hulpbronKlitorisSpreeuVoëlBloeddrukVoedselkettingGroot GatWaterWatersuiweringSwitserlandDramaEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaTremGroot vyfRenaissanceLys van Joodse feeste en herdenkingsChatGPTMonopolyHeupDysselsdorpAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidWêreld- Ekonomiese ForumVeerRivierHoenderVaste stofAfrikaanse naguilBrandmondsindroomWhatsAppKompasVingerseksSkerpioenVerkragtingSlag van BloedrivierHoofstadBynierGreta ThunbergDermpoliepSokkerPrimêre sektor van die ekonomieWiki CommonsDesimale breukeElana AfrikaKoos du PlessisGeelslangCorioliskragDagboekMateriaalSuikersiekteTienie HollowayProstaatkankerSirkelGoogle TranslateRuan PienaarMaatskappy🡆 More