Bene Israel

Die Bene Israel (Hebreeus: בני ישראל, letterlik: Seuns van Israel; Judeo-Marathi: बेने इस्राएल), in Indië voorheen bekend as die Sjaniwar Teli-kaste (Saterdag-olie-perskaste) en later as die Inheemse Joodse Kaste, is 'n historiese gemeenskap van Jode in Indië.

Volgens bewerings bestaan dit uit afstammelinge van een van die betwiste verlore stamme en voorvaders wat hulle eeue gelede daar gevestig het. In die 19de eeu, nadat die mense oor normatiewe (Asjkenasiese/Sefardiese) Judaïsme geleer is, het hulle geneig om van dorpe in die Konkan-gebied na die nabygeleë stede, veral Mumbai, te migreer, maar ook na Pune, Ahmedabad en Kolkata in Indië; en Karatsji in die hedendaagse Pakistan. Baie het poste by die Britse koloniale gesag van die tydperk behaal.

Bene Israel
Bene Israel
Bene Israel-familie by Mumbai aan die einde van die 19de of begin van die 20ste eeu.
Totale bevolking: onbekend
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Indië Indië
Vlag van Israel Israel
Taal: Tradisioneel Marathi, die tale van Israel, veral Hebreeus; Engels, Gujarati, Malayalam, Hindi
Geloofsoortuiging: Judaïsme
Verwante etniese groepe: Jode, Asjkenasiese Jode, Bergjode, Beta Israel, Boerejode, Mizrachi-Jode en Sefardiese JodeMarathi's
Bene Israel
Kaart van Joodse gemeenskappe in Indië voor hulle emigrasie na Israel
Bene Israel
Onakkurate verteenwoordiging van beweerde blygebiede van die Joodse diaspora rondom 1490:
Europa:

   Asjkenasiese Jode

   Sefardiese Jode

   Italiaanse Jode (Italkim, Sefaraddim, Asjkenasim en ander groepe)

   Romaniote Jode

   Karaïete-Jode


Afrika:

   Berber-Jode

   Jode van Bilad el-Sudan (Wes-Afrika, Timboektoe)

   Beta Israel


Midde-Ooste/Kaukasus (gewoonlik saam met Mizrachi-Jode gegroepeer):

   Palestynse Jode

   Babiloniese/Irakse Jode

   Koerdiese Jode

   Jemense Jode

   Georgiese Jode

   Bergjode

   Persiese/Buchara-Jode


Indië en China (vir latere tydperke: Bagdadse Jode):

   Bene Israel

   Cochin-Jode

   Kaifeng-Jode

In die vroeë deel van die twintigste eeu het baie Bene Israel aktief geword in die nuwe rolprentbedryf, as aktrises en akteurs, produsente en direkteure. Nadat Indië sy onafhanklikheid in 1947 verkry het en Israel in 1948 gestig is, het die meeste Bene Israel na Israel, Kanada en ander Statebondlande en die Verenigde State geëmigreer. Voor hierdie migrasies het hulle die grootste deel van die Joodse bevolking op die Indiese subkontinent gevorm en hul moedertaal is Judeo-Marathi, 'n soort Marathi met leenwoorde uit Hebreeus en Aramees.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AhmedabadAsjkenasiese JodeBrits-IndiëHebreeusIndiëJodeJudaïsmeKaratsjiKolkataMumbaiPakistanPuneSefardiese Jode

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HidroulikaAsemhalingNedersettingOlimpiese SpeleMonumentVerkleinwoordOntdekking van goud in Suid-AfrikaDuitse maselsKopieregKalsiumRobbeneilandBeesKrampErfenisdag (Suid-Afrika)VlinderEnsiklopedieKlimaatKongo-krisisPiesangKatOnderwerp (taalkunde)ShanzhaiSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeElektroniese of digitale mediaKweekhuisgasMeervoudTsongaNasionaal-SosialismeSkarlakenkoorsBeroerteTaalAlkoholismeGautengLabia (geslagsdele)LetterkundeSuid-Afrikaanse randVerantwoordelikheidMoedersdagSlag van Cuito CuanavaleSout (chemiese stof)EkonomieGreta ThunbergNarsistiese persoonlikheidsteuringDwelmmiddelKolitisAsiëLys van Afrikaanse televisiereekseRooms-Katolieke KerkGoudDurbanBeesvleisSelfieNasionale VrouemonumentIsraelBurgerregteOnbemande vliegtuigSpinnekopRymSuikersiekteResensieApostoliese GeloofsendingAfro-AmerikanersSeptimius AwardsVulkanismeKapitalismeDuitslandMigrasie van voëlsAkuutDrinkwatervoorsieningWeermagAardedagVoedselkettingXhosasAarde🡆 More