Goedjarati: Taal

Goedjarati (ગુજરાતી, Gujarātī, ) is 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 60,6 miljoen mense, veral Goedjarati's, in westelike Indië, Kenia, Tanzanië en Uganda van Oos-Afrika asook Suid-Afrika gepraat word.

    Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Goedjarati's.

Goedjarati is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi. Goedjarati word in die Goedjarati-alfabet geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie. Goedjarati is veral bekend as moedertaal van beide Muhammad Ali Jinnah (die stigter van Pakistan) en Mahatma Gandhi, die twee belangrikste Suid-Asiatiese politici in die Brits-Indië van die 20ste eeu.

Goedjarati
ગુજરાતી Gujarātī 
Uitspraak: [ɡudʒəˈɾɑːt̪i]
Gepraat in: Vlag van Indië Indië
Vlag van Kenia Kenia
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Tanzanië Tanzanië
Vlag van Uganda Uganda 
Gebied: Suid-Asië, Oos-en-Suider-Afrika
Totale sprekers: 56,4 miljoen (moedertaal)
4,2 miljoen (tweede taal) 
Rang: 26
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Irannees
  Indo-Aries
   Wes-Indo-Aries
    Goedjarati 
Skrifstelsel: Goedjarati-alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Indië Indië
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: gu
ISO 639-2: guj
ISO 639-3: guj 
Verspreiding van Goedjarati
Goedjarati: Taal
Die woord "Goedjarati" in die Goedjarati-alfabet

Verwysings

Eksterne skakels

Goedjarati: Taal 
Wiki
Sien gerus Wiki se uitgawe in Goedjarati

Tags:

20ste eeuBrahmi-skrifBrits-IndiëEngelsHindiIndiese skriffamilieIndiëIndo-Ariese taleKeniaLys van nasionale tale van IndiëMahatma GandhiMoedertaalMuhammad Ali JinnahOos-AfrikaPakistanSuid-AfrikaTanzaniëUganda

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Graaff-ReinetWalvisEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaHaaieLangste woordOrthopteraSkerpioenMurraysburgSeksposisieKoolhidraatDonkieMaroela MediaBloeddrukAfkortingCeresVarkgriepNarsismeVratKletsrymHeuningbyIslamPeriodieke tabelPornografiese akteurGesondheidVlieënde HollanderKunselementeHorlosieNierPersoonlike voornaamwoordKunsmatige algemene intelligensieProstaatkankerBynierArmoedeConsolidated B-24 LiberatorGroot vyfAngolaOorstromingRussiese inval in Oekraïne sedert 2022KameelperdBysteekDie GelofteGoogle TranslateAnglisismeShakaJan van TonderVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameEkonomieHartSomerDundermAardverwarmingRivierMasturbasieMiljardGesonde dieetKlavierWoordsoortWeermagSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeSelfvertroueSpysverteringstelselNelson MandelaGeelslangSpelerposisies in rugbyIdioomWolkVersoeningsdagRenosterKopieregAanhalingstekensWhatsAppOlimpiese Somerspele 2024Onse VaderDolfynBosvarkGriekse teaterWinter🡆 More