Sint Joris

Sint Joris (Engels: Saint George; Grieks: Γεώργιος Geórgios; gesterf 23 April 303), ook genoem Joris van Lydda, was 'n Christen wat in die Christendom tot heilige verklaar is.

Volgens tradisie was hy 'n soldaat in die Romeinse leër. Sy ouers was Christene van Griekse afkoms. Sint Joris was 'n soldaat van Kappadosies-Griekse en Palestynse afkoms en lid van die Pretoriaanse Garde van die Romeinse keiser Diocletianus wat ter dood veroordeel is omdat hy nie sy Christelike geloof wou prysgee nie. Hy het een van die mees geëerde heiliges en groot martelaars in die Christendom geword. Hy is veral sedert die Kruistogte as 'n militêre heilige vereer.

Sint Joris
Sint Joris

'n Portret deur Hans von Kulmbach (omstreeks 1510).
Gebore Kappadosië
Sterfte 23 April 303, Bitinië, Romeinse Ryk
Feesdag 23 April
Attribute Aangetrek soos 'n Kruisvaarder in wapentuig, dikwels op 'n wit perd en met 'n lans in die hand, ook dikwels waar hy 'n draak verslaan.

In hagiografie word hy onthou in die verhaal Sint Joris en die draak. Sy feesdag is gewoonlik op 23 April. Engeland, Ethiopië, Georgië, Katalonië en Aragon in Spanje, Moskou in Rusland en verskeie ander state, stede, streke, universiteite en organisasies beskou sint Joris as hulle beskermheilige. Sint Joris se bene is begrawe in die Kerk van Sint Joris in Lod, Israel.

Verwysings

Skakels

  • Sint Joris  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

ChristenChristendomDiocletianusEngelsGrieksHeiligeKruistogtePalestinaPretoriaanse GardeRomeinse Ryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OseaanBrongitisPseudowetenskapVakbondInsekSoogdier23 AprilDirekte en Indirekte redeIndustriële RevolusieSout (chemiese stof)Consolidated B-24 LiberatorVaalrivierRugbywêreldbeker 2023WikiquoteAardedagNederlands7de LaanDaggaTamatieLys van hoofstedeGlobaliseringLys van Suid-Afrikaanse musikanteVrystaatAfkortingMensHernubare energieWhatsAppXenofobie in Suid-AfrikaAvbobTierLeestekenGeskiedenis van Suid-AfrikaJapie GreylingVleilandTennisMagsverheffingPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaImpakte van toerismeAfleiding (taalkunde)BeesDonkieVingerseksMahatma GandhiEthiopiëKoolstofPersoonlikheidHandelsmerkByung-Chul HanGautengPubliekRefentse MorakeDikdermJansenvilleGreen PornoVryheidsmanifesSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureHeks van HexrivierSpringbokkeCarike KeuzenkampProksemikaGroot TrekKweekhuiseffekLys van Afrikaanse skrywersOlimpiese SomerspeleNaaldekokerNamakwalandKoerantVerkragtingMaatskappyLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaNasionalismeGriekwa-AfrikaansMenslike skeletCradock-4🡆 More