Beskermheilige

'n Beskermheilige, in Nederlands en Vlaams ook patroon of patrones genoem, is in die Rooms-Katolieke Kerk 'n heilige of 'n engel wat beskou en vereer word as beskermer van 'n stad, land, kerk, gilde, beroepsgroep of individu.

Die beskermheilige kan in geval van siekte of ander nood aangeroep word. Dit kan ook die heilige wees wie se naam 'n mens (veral vir katolieke) by doop ontvang.

Beskermheilige
Sint Christoffel is die beskermheilige van reisigers. Standbeeld geleë in die katedraal van San Cristóbal de La Laguna, Tenerife (Spanje).

Voorbeelde

Eksterne skakels

Tags:

HeiligeRooms-Katolieke Kerk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Komplementêre kleureKnysnaBreinvliesontstekingDikdermTandbederfHipoteseKarakteriseringDonkieWêreld- Ekonomiese ForumMarsAanhalingstekensKommaArmoedeMaselsKunsmatige intelligensieSeksuele stimulasieRekeningkundeVleilandJo BlackEnkelvoudige sinBronsAprilGrondSuid-SothoKlem-in-die-kaakGeweldSteenkoolVisDiepaartromboseOopbroninhoudSosiale mediaMonopolieBeaufortskaalSuiwelprodukLeierPirow BekkerJeuksiekteKoos BekkerKlimaatsverandering in AfrikaVersoeningsdagMisdaadDroogteMigrasie van diereErosietipesSelfvertroueSwitserlandAkuutSteve HofmeyrDeon GrootNieuwoudtvilleEben EtzebethSelfmoordLys van Suid-Afrikaanse skrywersRegverdige handelStam (taalkunde)ResensieKoorsVolhoubaarheidHage GeingobAngolaMaatskappyGedigHaaieGriekwa-AfrikaansAssonansieAngssteuringElektroniese of digitale mediaKapitalismeStaalReënspinnekopByvoeglike naamwoordJohannes MeintjesKlitorisKaapse VlakteBloemfonteinZack du Plessis🡆 More