Sint Patrick: 5de-eeuse Romeins-Britse Christelike sendeling en biskop in Ierland

Sint Patrick (Latyns: Patricius; Proto-Iers: *Qatrikias; Moderne Iers: Pádraig ; Wallies: Padrig) was 'n 5de eeuse Romeins-Britse Christelike sendeling en aartsbiskop van Armagh in Ierland.

Sint Patrick, wat ook die "Apostel van Ierland" genoem word, is die hoofbeskermheilige van Ierland, naas Brigit van Kildare en Columba.

Sint Patrick
Sint Patrick: 5de-eeuse Romeins-Britse Christelike sendeling en biskop in Ierland

Heilige
Gebore Laat 4de of vroeë 5de eeu, Bannaventa Berniae, Wallis of Old Kilpatrick, West Dunbartonshire, Skotland
Sterfte 17 Maart 461 of 493, Graafskap Down, Ierland
Vereer in Rooms-Katolieke Kerk
Oosters-Katolieke Kerk
Oosters-Ortodokse Kerk
Anglikaanse Gemeenskap
Lutheranisme
Pelgrimsoord Armagh, Noord-Ierland
Glastonbury-abdy, Engeland
Feesdag Sint Patricksdag (17 Maart)
Beskermheilige Ierland, Nigerië, Montserrat, Rooms-Katolieke Aartsbisdom van New York Stad, Rooms-Katolieke Aartsbisdom van Newark, Boston, Rolla, Missouri (VSA), Loíza, Puerto Rico, Murcia (Spanje), Mac Giolla Phádraig, ingenieurs, prokureure, Aartsbisdom van Melbourne; teen slange opgeroep, sondes

Die lewensdatums van Patrick kan nie met sekerheid bepaal word nie, maar volgens 'n wydverspreide beskouing was hy 'n sendeling in Ierland gedurende die tweede helfte van die 5de eeu. Hy word algemeen as die eerste biskop van Armagh beskou en het die Christelike geloof nie net in Ierland gevestig nie, maar ook 'n belangrike rol by die kerstening van die Pikte en Angel-Saksers gespeel.

Skriftelike oorlewerings is beperk tot twee kort werke, Patrick se spirituele outobiografie Confessio, en sy Brief aan Coroticus waarin hy kritiek op die mishandeling van Ierse Christene in Brittanje lewer.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

BeskermheiligeColumbaIerlandIers-GaeliesLatynsWallies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoëlGlottaalDemokrasieAktuarisSkarlakenkoorsMinki van der WesthuizenApostoliese GeloofsbelydenisAsteroïdeMeervoudSanskritNagapieWes-KaapNamibiëSydoringMenstruasieMasturbasieKraaifontein20ste eeuSuikersiekteLikkewaanHomoniemPapegaaieVerspreide lugbestralingBreingewasDieremishandelingLewerBuffelFacebookTweede WêreldoorlogSagtewareAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeDie Real Housewives van PretoriaLimfvatstelselProtestantismePiet van der MerweWhatsAppBelgiëAlliterasieHenry CavendishAnglo-BoereoorlogVoornaamwoordPenisLys van Suider-Afrikaanse soogdiereBoodskapFredi NestYouTubeDepressie (gemoedstoestand)Afrikaanse wielewaalAntonio GiovinazziVratPalmsondagFotosinteseGeorgiëOlifantNiles WelchNjalaHarry StylesSeksualiteitLandbou in Suid-AfrikaHepatitis BApokriewe boekeSeksuele stimulasieKaapstadArendNetbalHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalRiley VoelkelBoesmanSpanjeAbercrombie & FitchChristendomTierboskatWaterpokkiesBeeldhoukunsPankreasDuitslandAfrikaanse woordelys en spelreëls🡆 More