Sydoring

Die sydoring (Vachellia rehmanniana), voorheen Acacia rehmanniana, is 'n boom wat tot 8 m hoog kan word.

Dit dra wit balvormige blomme in die somer, en kom voor in Limpopo, Mpumalanga, KwaZulu-Natal, en ook in Botswana, Zambië en Zimbabwe. In Engels staan die boom bekend as die Silky Thorn.

Sydoring
Sydoring
'n Sydoringboom (Vachellia rehmanniana) by Jan Cellierspark, Pretoria
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
V. rehmanniana
Binomiale naam
Vachellia rehmanniana
(Schinz) Kyal. & Boatwr., (2013)
Sinonieme
  • Acacia rehmanniana Schinz
  • Acacia sieberiana var. rehmanniana (Schinz) Roberty

Die boom se FSA-nommer is 182.

Sien ook

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WikipediaLyfstraf in skoleEben EtzebethSuid-Afrikaanse randErfenisdag (Suid-Afrika)LeeuKapitalismeTussenwerpselKarakteriseringKnysnaEskomSelfvertroueMaagOsoonlaagVolhoubaarheidBysteekEiffeltoringNierversakingApostoliese GeloofsendingMaatskaplike verantwoordelikheidMandalaLys van Kaapstad se voorstedeKommunikasieGemeenskapsorganisasieEkostelselDesmond TutuSanskritLys van NG gemeentesSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Jan van TonderKlem-in-die-kaakGroepsdrukBynierDie GelofteOrgasmeDubbelpuntKommunismeKappie (skryfteken)MangelontstekingCorioliskragBiodiversiteitNedersettingKangogrottePretoriaSlawernyOseanografieSterTswanaMaagsweerHondEendbekdierBurgerregteSkaakWeervoorspellingBlaarNasionale VrouemonumentAfvalbestuurSeekoeiGesondheidWiskundeSmaakSwitserlandMuskietLys van nedersettings in Suid-AfrikaLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaAB de VilliersAntjie SomersByung-Chul HanKlimaatsverandering in AfrikaVoedingAluminiumGrondbesoedelingEugenetikaEerste WêreldoorlogApartheidDikdermZack du PlessisNasionale erfenisterreine van Suid-Afrika🡆 More