Jan Cellierspark, Pretoria

Jan Cellierspark is 'n park in Groenkloof, Pretoria, Suid-Afrika.

Die 4,5 hektaar park teen die noordelike hange van Klapperkop staan ook bekend as Proteapark. Die park is toegewy aan inheemse plante en bied pragtige uitsigte oor die stad en die Uniegebou. Die park is op die hoek van Wenning- en Broderickstraat en die ingang is in Broderickstraat. Die belangrikste kenmerk van die park is 'n stroom met 14 miniatuurwatervalle wat twee damme met mekaar verbind en begrens word deur verskeidenheid van plante. Die park beskik ook oor groot grasperke wat deur rotstuine, bome en struike onderbreek word.

Jan Cellierspark, Pretoria
Broodbome in Jan Cellierspark
Jan Cellierspark, Pretoria
Jan Cellierspark is genoem na die digter Jan FE Celliers

Geskiedenis

Die park is in die 1960's ontwerp deur Harry Bruins-Lich, direkteur van parke in Pretoria vanaf 1942 tot 1967, en genoem na die Afrikaanse digter, Jan F.E. Celliers.

Fotogalery

Verwysings

Tags:

GroenkloofKlapperkopPretoriaProtea (genus)Suid-AfrikaUniegebou

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KrimpvarkieJaco JacobsSelfieMagneetAvbobSuid-Afrikaanse InkomstediensLabia (geslagsdele)Erebus (berg)Wet op Bantoe-onderwysLangste woordDigvormVergelykings (taalkunde)Narsistiese persoonlikheidsteuringMenseregtedagChemiese elementSokkerXenofobie in Suid-AfrikaBrandmondsindroomGroepsdrukWes-KaapBoomBedryfstelsel (inligtingstegnologie)VoegwoordBernice WestKommunismeTweede WêreldoorlogSomerMobutu Sese SekoKoolstofAprilHorlosieVersoeningsdagKlimaatveranderingBevolkingPaasfeesSosiale mediaLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameFotosinteseQVenda (taal)KindersiektesSoweto-opstandMynbouPoësieBek-en-klouseerMadison IvyAustraliëFamilie (verwantskap)DeelwoordOplossing (chemie)MonopolieHoutKnieBlack SashXenofobieOmanKommaLys van chemiese elemente volgens atoomgetalVaste stofTweede VryheidsoorlogWerkloosheidSlawerny in Suid-AfrikaBosluisbytkoorsRob HersovDikdermCradock-4Slag van Cuito CuanavalePirow BekkerKilometerMetaalNasionale lied van Suid-AfrikaEmfiseemNieuwoudtvillePeriodieke tabelKoedoeNederlandGrondwet van Suid-AfrikaOsoonuitputting🡆 More