Groenkloof: Voorstad van Pretoria, Suid-Afrika

Groenkloof is 'n voorstad van Pretoria, Suid-Afrika aan die noordelike hange van Klapperkop suidoos van die stadskern.

Dit grens langs Koningin Wilheminarylaan in die ooste aan Waterkloof. Jan Cillierspark, wat ook as Proteapark bekendstaan, in die oostelike gedeelte van die woonbuurt is toegewy aan inheemse plante en verskaf pragtige uitsigte oor die stad en die Uniegebou.

Groenkloof
Voorstad
Wit jakarandabome in Herbert Bakerstraat, Groenkloof
Wit jakarandabome in Herbert Bakerstraat, Groenkloof
Groenkloof is in Gauteng
Groenkloof
Groenkloof
Groenkloof: Voorstad van Pretoria, Suid-Afrika Groenkloof se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°46′S 28°13′O / 25.767°S 28.217°O / -25.767; 28.217 28°13′O / 25.767°S 28.217°O / -25.767; 28.217
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Tshwane
Oppervlak
 • Totaal2,83 km2 (1,09 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal4 946
 • Digtheid1 748/km2 (4 530/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense59.4%
 • Indiërs/Asiërs2.4%
 • Bruin mense2.9%
 • Swart mense33.7%
 • Ander1.7%
Taal (2011)
 • Afrikaans 44.2%
 • Engels 40.5%
 • Noord-Sotho 3.2%
 • Tswana 3.2%
 • Ander 9.0%
Poskode (strate)
0181
Poskode (posbusse)
0027

Die Life Groenkloof-hospitaal (voorheen bekend as die Little Company of Mary-hospitaal) sowel as die Fakulteit Opvoedkunde van die Universiteit van Pretoria is in Groenkloof geleë. Verskeie ambassades is ook in die voorstad geleë.

Groenkloof: Voorstad van Pretoria, Suid-Afrika
Groenkloof met Pretoria in die agtergrond

Sien ook

Verwysings


Groenkloof: Voorstad van Pretoria, Suid-Afrika  Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

Tags:

Jan Cillierspark, PretoriaKlapperkopPretoriaProtea (genus)Suid-AfrikaUniegebouWaterkloof

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BorskankerHoenderMonoloogPretoriaLys van Suid-Afrikaanse musikanteAfkortingMigrasie van voëlsLys van Suider-Afrikaanse soogdiereAborsieGroot TrekGroepsdrukSuid-Afrikaanse GrensoorlogInkomsteInentingKunsCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaVulkaanUKhahlamba-DrakensbergparkSeevlakHoofpynBipolêre gemoedsteuringGeskiedenis van AfrikaansSirkelByE-posOm-te-infinitiefkonstruksieIngrid JonkerCholeraLys van myne in Suid-AfrikaCristiano RonaldoAfrikaVrouBeeldspraakAngssteuringMaselsOranjerivierDoelwitPornografiese akteurMuishondRobbeneilandAdolf HitlerSwaelMiltGalblaasMandalaTierProteïenDruiweGevolge van aardverwarming op oseaneBernice WestSwart menseSpreeuRudi ClaaseMeeueLys van veltoestandeErfenisdag (Suid-Afrika)Tweede Nuwe JaarIndustriële RevolusieMondPornografieVolstruisViëtnamoorlogPampoentjiesNamibiëEuropaUnie van Suid-AfrikaTermiese geleidingsvermoëAluminiumKrokodilMonumentStudievaardighedePaddaWortelCalviniaHeupMaagsweerEreksie🡆 More