Kilometer: Metrieke eenheid van lengte gelyk aan 1000 meter

'n Kilometer (simbool: km) is 'n metrieke eenheid van lengte gelyk aan 1000 meter, en is afkomstig van die Griekse woorde khilia, wat duisend beteken, en metro, wat telling of mate beteken.

Dit is ongeveer gelyk aan 0,621 myl, 1094 jaart of 3281 voet. 'n Kilometer is ook die lengte wat lig reis in 1⁄299,792,458 van een sekonde (Ligsnelheid).

Kilometer: Metrieke eenheid van lengte gelyk aan 1000 meter
Een kilometer was bedoel om gelyk aan 1/10 000ste van die afstand van die Noordpool tot by die ewenaar te wees

Unicode het simbole vir "km" (㎞), vierkante kilometer (㎢) en kubieke kilometer (㎦); hulle is net nuttig in CJK tekste waar hulle gelyk in grootte is aan een Chinese karakter.

hektometer << kilometer << megameter

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

GrieksJaartLengteLigLigsnelheidMeterMylSekondeVoet (lengtemaat)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Volhoubare ontwikkelingLys van nedersettings in Suid-AfrikaGipsLys van kinderspeletjiesOrale seksKameelperdVryheidsmanifesNazi-DuitslandWolfBurgerregteInkomsteInvloed van vigs op die ekonomieMonumentInfeksieBreinEllipstekenMiljardMona LisaLetterkundeStereotipeHeupLimfvatstelselGianna MichaelsJohannesburgDansBlomOogproblemeMaatskappyVoortrekkermonumentJeuksiekteTrappe van vergelykingGesonde dieetNoord-KaapOnomatopeeWaarheid-en-versoeningskommissieWaterbesparing in Suid-AfrikaHipoteseKlimaatsverandering in Suid-AfrikaMark (ekonomie)Afleiding (taalkunde)Jo BlackEjakulasieMane van GalileiIngrid JonkerTamatieWithaaiWynand du ToitAnglo-BoereoorlogTradisionele literatuurLieweheersbesieBoelieryOorkruipersIndustriële RevolusieAkademiaNasionale VrouedagSiya KolisiAlliterasieGalblaasNoag se arkVerlede tydWetenskaplike klassifikasiePrimêre sektor van die ekonomieCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaNatuurbewaringPubiese hareReënspinnekopHeupvervangingMuishondKonsonantCholeraWoordeskatMikro-ekonomieMondGeldGeestesteuringJodeAarde se atmosfeer🡆 More