Vachellia

Vachellia is 'n genus van blomdraende plante in die Fabaceae familie, algemeen bekend as doringbome of acacias.

Dit behoort aan die subfamilie Mimosoideae. Sy spesies is as lede van die Acacia genus beskou tot 2009. Vachellia kan van ander akasias onderskei word aan sy kopagtige bloeiwyses en stekelrige steunblaaie .

Vachellia
Vachellia
Vachellia farnesiana
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Klade: Mimosoideae
Tribus: Acacieae
Genus: Vachellia
Wight & Arn.
Tipespesie
Vachellia farnesiana
(L.) Wight & Arn.
Spesies

147; Sien teks

Vachellia
Die oorspronklike verspreiding van die Vachellia genus. Vandag word dit ook in die meeste Mediterreense lande aangetref.
Sinonieme
  • Acacia subg. Acacia Vassal, nom. illeg.
  • Acaciopsis Britton & Rose
  • Aldina E.Mey.
  • Bahamia Britton & Rose
  • Delaportea Gagnepain
  • Farnesia Gasparrini
  • Feracacia Britton & Rose
  • Fishlockia Britton & Rose
  • Gumifera Raf.
  • Lucaya Britton & Rose
  • Myrmecodendron Britton & Rose
  • Nimiria Craib
  • Pithecodendron Speg.
  • Poponax Raf.
  • Protoacacia Mill.
  • Tauroceras Britton & Rose

Spesies

Van die 163 spesies in die Vachellia genus, is 52 inheems aan die Amerikas, 83 aan Afrika, Madagaskar en die Maskareense Eilande, 32 aan Asië en 9 aan Australië en eilande in die Stille Oseaan.

Suider-Afrikaanse spesies

Hibriede

  • Vachellia × cedilloi (Rico Arce) Seigler & Ebinger
  • Vachellia campechiana × pennatula
  • Vachellia erioloba × haematoxylon
  • Vachellia × gladiata (Saff.) Seigler & Ebinger
  • Vachellia kirkii × seyal
  • Vachellia macracantha × pennatula
  • Vachellia seyal var. fistula × xanthophloea
  • Vachellia × standleyi (Saff.) Seigler & Ebinger

Verwysings

Tags:

Vachellia SpesiesVachellia VerwysingsVachellia

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vlieg (dier)Karen WesselsFiela se kindGholfMag (sosiale wetenskappe)ReddingskakeIndonesiëMIVChristeneVryheidsdagProteïenRenosterVerenigde NasiesLongErosietipesDolfynWet op Afsonderlike GerieweImpakte van toerisme20ste eeuNaaldekokerVerkoueAardeVolhoubaarheidItaliëXenofobie in Suid-AfrikaQPaulus van TarsusReënspinnekopAfrikaanse WikipediaAluminiumHipotesePropagandaInligtingChromatografieKlem-in-die-kaakProstaatklierSint Pierre en MiquelonKoekie (rekenaarwetenskap)VarkKnieDistillasieSonenergieDoelwitLetterkundeVormLSuid-Afrikaanse GrensoorlogHartversakingGeskiedenis van Suid-AfrikaApostoliese GeloofsbelydenisPoësieMaatskaplike verantwoordelikheidSkooluniformKarakteriseringAsiëArmoedeGordelroosSendelingposisieOorstromingAntieke EgipteLys van Afrika-landeKarlien van JaarsveldIngrid JonkerCarles PuigdemontSpringbokPseudowetenskapGodsdiensLiewe HeksieFrankrykAnrich HerbstGeboorteDroomSelfieLyfstraf in skolePlae van EgipteKoedoeOngeprosesseerde kosSwawel🡆 More