Swazidoring: Plantspesie

Die Swazidoring (Vachellia swazica) is 'n struik of 'n klein boompie (1,5 m) wat hoort tot die genus Vachellia.

Die spesie is inheems aan Mpumalanga, Eswatini en Mosambiek. In die Krugerwildtuin kom dit in die Pretoriuskop en Malelane-gebied voor.

Swazidoring
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Klade: Mimosoideae
Genus: Vachellia
Spesie:
V. swazica
Binomiale naam
Vachellia swazica
(Burtt Davy) Kyal. & Boatwr., (2013)
Sinonieme
  • Acacia swazica Burtt Davy

Die boom se FSA-nommer is 187.2.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoorsblaarRenaissanceAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidMaselsFaf de KlerkKLeonardo da VinciKolorektale kankerRassismeJavaScriptCristiano RonaldoDiskriminasieNarsistiese persoonlikheidsteuringKatIngenieursweseWeervoorspellingHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalHemelBesemLuiperdNag van die lang messeMusieksimboleInfeksieErektiele disfunksieImpakte van toerismeLionel MessiLys van kinderspeletjiesCarles PuigdemontAkademiaKunstenaarTegnologieVrystaatSwawelFotosinteseVerenigde KoninkrykWebjoernaalGroepsgebiedewetSekondêre sektor van die ekonomieSuurstofMetaalLangste woordGoudMenslike skeletYstervarkBesoedelingMiteGeslagAboriginesSout (chemiese stof)SportGalileo GalileiPoesPseudowetenskapMobutu Sese SekoRobert SobukweInsekLabia (geslagsdele)TydKappie (skryfteken)Uitwerking van klimaatsveranderingEufemismeAntjie SomersAppel (sanger)Brendan PeyperEienaamDeelwoordTaalKlereTienerXenofobieHindoeïsmeReënvalbepalingIndustriële RevolusieHoofkarakterPlae van EgipteReënspinnekopTaalfossiel🡆 More