Vachellia Hebeclada: Plantspesie

Die trassiedoring (Vachellia hebeclada ) is 'n boom wat tot die Fabaceae familie hoort.

Die spesie is inheems aan die Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, die Noord-Kaap, Noordwes en die Vrystaat. Buite Suid-Afrika kom die boom ook in Angola, Botswana, Namibië, Zambië en Zimbabwe voor.

Trassiedoring
Vachellia Hebeclada: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Klade: Mimosoideae
Genus: Vachellia
Spesie:
V. hebeclada
Binomiale naam
Vachellia hebeclada
(DC.) Kyal. & Boatwr., (2013)
Sinonieme
  • Acacia hebeclada DC.
  • Mimosa hebeclada (DC.) Poir.

Die spesie het drie subspesies:

  • Vachellia hebeclada subsp. chobiensis (O.B.Mill.) Kyal. & Boatwr.
  • Vachellia hebeclada subsp. hebeclada
  • Vachellia hebeclada subsp. tristis (Schreib.) Kyal. & Boatwr.

Die boom se FSA-nommer is 170. Die boom het ook 'n magdom plaaslike name:

  • Blouhaak
  • Blouhaakdoring
  • Ghabos
  • Kersdoring
  • Muisbos
  • Muisdoringbos
  • Pendoring
  • Sikiboontjie
  • Tarassidoring
  • Teransiebos
  • Volstruisbos

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Steenkool in Suid-AfrikaItaliaansMenseregteMartin Luther King jr.KoolstofdioksiedLys van Suid-Afrikaanse musikanteProvinsies van Suid-AfrikaPersoon (taalkunde)Menslike seksuele gedragAfvalbestuurKoraalrifWitrenosterKlimaatsverandering in Suid-AfrikaOnderwysRamsar-vleilande in Suid-AfrikaMynbouMosesRenaissanceBysteekDramaSpinnekopVars waterArmoedeReënspinnekopPad na jou hartSmall HandsHomoseksualiteitOrthopteraDesimale breukeDaggaIntensiewe vormPseudowetenskapGroot vyfSirkelUnited Democratic FrontKoorsblaarLys van Kaapstad se voorstedeByvoeglike naamwoordVioolAnneli van RooyenChemiese verbindingJan van RiebeeckMasturbasieHolocaustJapanneesSpysverteringstelselEmfiseemSharpeville-slagtingPerdGeslagOlifantMaselsGewone breukeVulkaanTsoenamiVolstruisRassismeWiki CommonsEksodus (uittog)CSSApostelWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaMenslike skeletIrma SternAgorafobieSwartbewussynsbewegingAustraliëKolibrieDiatomiese molekuulPlae van Egipte🡆 More