Prostaatklier
Die prostaatklier, 'n deel van die voortplantingstelsel, kom voor by manlike soogdierspesies en is geleë onder die blaas en tussen die rektum, die sluitspier, 'n paar slagare en bondels senuwees. Dit blyk dat die funksie van die klier is om omtrent een derde volume van 'n man se saadvloeistof te produseer. Die klier is egter nie noodsaaklik vir voortplanting nie en dus kan dit as 'n relatief onbelangrike orgaan beskou word. Sommige wetenskaplikes vermoed egter dat die hoofdoel van die prostaatklier is om die voortplantingskanaal teen infeksie in die urienweg te beskerm.
Hoe dit ookal sy, vir sy grootte kan die prostaatklier heelwat probleme veroorsaak.
- Prostaatkanker – die mees algemene kanker onder mans, en die tweede grootste oorsaak van mans se kankersterftes na longkanker.
- Vergroting van die prostaat – een van die goedaardige gewasse wat die meeste in mans voorkom en baie ongemak en pyn veroorsaak.
- Prostaatontsteking – die hoofoorsaak van urienweginfeksie by mans.
Sien ook
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladCarles PuigdemontKategorie:Artikels met NLG-identifiseerdersMenseregteSjabloon:Gebruiker ja-4GeweldSpesiaal:Onlangse wysigingsSjabloon:Gebruiker daSuid-AfrikaNazi-DuitslandMassamediaSjabloon:Gebruiker deSjabloon:Gebruiker ja-1ApartheidSjabloon:SybalkAntoniemErfenisdag (Suid-Afrika)HolocaustErfenisKategorie:Artikels met SNAC-ID-identifiseerdersSjabloon:Mediese vrywaringsnotaAminosuurRussiese inval in Oekraïne, 2022Bruto binnelandse produkNelson MandelaGeldSelfstandige naamwoordKoue OorlogKategorie:Skending van menseregteYsterWerkloosheidWaterbesoedelingEkonomie van Suid-AfrikaLêer:Wiktionary small.svgMinisterRobbeneilandLeeuBiochemieIntensiewe vormSkoenlapperRuslandStaalSjabloon:Gebruiker ja-2IdeologieNederlandKategorie:Gebruiker da-3Adolf HitlerTrappe van vergelykingArmoedeEnkelspelerTweede WêreldoorlogSuid-KoreaByvoeglike naamwoordMoordMeter per sekondeGetalWiki:OmtrentGregoriaanse kalenderGeorgetownMetaalAthelstan van EngelandMiddelmisbruikAfrikaansSpanjeProteïenVersamelnaamMax HorkheimerJudy GarlandSkilderkunsKorrupsieGoudTransliterasieJanet WardByWiki:General disclaimerKinderregteValsbaai-natuurreservaatKali Yuga