Urologie

Urologie (uit Grieks οὖρον ouron urine en -λογία -logia studie van) is die mediese studie van die urienwegstelsel en die manlike voortplantingsorgane.

Organe binne die bestek van urologie sluit in die niere, byniere, die ureter, urienblaas, uretra en die manlike voortplantingsorgane (testes, newetestes, saadbuis, saadblaas, prostaat, en penis). 'n Deskundige op die gebied van urologie word 'n uroloog genoem.

Urologie
Urologie

Tags:

BynierGrieksNierPenisProstaatTestes

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DubbelpuntDieregeluideKleurPersoonlike voornaamwoordDirekte en Indirekte redeInkomsteLeah van NiekerkHibernasieNasiebouArmoedeNierVergelykings (taalkunde)BeurtkragPlae van EgipteIntensiewe vormLys van politieke partye in Suid-AfrikaMandalaHerfsWinterAnneli van RooyenSan Andreas-breukRenosterAfrikaanse TaalmonumentMierKrampHomoniemSeksueel oordraagbare infeksieAkroniemMateriaalBurgerregteSeksualiteitRepubliek die KongoFabelOranjerivierKoolstofdioksiedLys van kleureLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Tweede WêreldoorlogVolhoubare ontwikkelingGeskiedenis van Suid-AfrikaVerenigde KoninkrykBank (finansiële instelling)AardkorsPubiese hareWes-KaapHartseerDepressie (gemoedstoestand)The CranberriesKlankverskynselsSelfoonSonkragHidroëlektrisiteitFrederik Willem de KlerkWerkloosheidMonumentErosietipesSprokieBelastingSelfkonsepAnilingusAborsie in Suid-AfrikaNamibiëAardeNamakwalandWaterstofNierversakingElandréGeboorteMiddelmisbruikPizzaGemeenskapNederland🡆 More