Skrotum

Die skrotum (sinonieme: teelsak, balsak) is die sak waarin die testikels (teelballe) hang.

Dit bestaan uit 'n dun huidlaag met 'n spierlagie daaronder en is deur 'n tussenskot in twee verdeel. Dit kan beskryf word as 'n uitstulping van die abdomen van vel en spier waarin die testikels rus. Die anatomiese ligging daarvan is tussen die penis en die anus. By sekere soogdiere soos die mens, raak die basis van die skrotum bedek met pubiese hare wanneer puberteit aanbreek. Die leek verwar dikwels die skrotum met die testikels. Die skrotum is homoloog aan die labia majora in die vroulike geslag.

Skrotum
Anatomie van die manlike geslagsorgane:
1. Blaas, 2. Skaambeen, 3. Penis, 4. Swelliggaam, 5. Eikel, 6. Voorhuid, 7. Urinebuis, 8. Dikderm, 9. Rektum, 10. Saadblasie, 11. Saadleier, 12. Prostaat, 13. Cowper se klier, 14. Anus, 15. Saadleier, 16. Bytestis, 17. Testis, 18. Skrotum

Funksie

Skrotum 
'n Menslike skrotum.

Dit blyk dat die skrotum ten doel het om die temperatuur van die testikels te verlaag na ongeveer 34,4 grade Celsius; laer as die res van die liggaam se temperatuur van 36,7 grade Celsius. Blootstelling aan die liggaam se hoër temperatuur skyn die spermtelling te verlaag. Om die skrotum se temperatuur konstant te hou, ontspan of trek die kremasterspier (in die abdomen) en die dartos fascia (in die skrotum) saam. Dit beweeg dan die skrotum (en die testikels) verder of nader aan die bekken en abdomen. Kontraksie van die spiervesels van die dartos fascia is onwillekeurig en laat die skrotumvel dikker en plooieriger lyk.

Siektetoestande van die skrotum

Verdere illustrasies

Sien ook

Verwysings

    Verkort vanaf Scrotum op die Engelse wikipedia.

Tags:

Skrotum FunksieSkrotum Siektetoestande van die skrotumSkrotum Verdere illustrasiesSkrotum Sien ookSkrotum VerwysingsSkrotumAnusLabia majoraMensPenisPubiese hareSpierTestikelVel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ProteïenEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaTarentaleGeweldSeksuele opwekkingGrondwetSuurstofLongLodewyk XVI van FrankrykLionel MessiHidroulikaOnse VaderSuid-Afrikaanse PolisiediensDuitslandAlliterasieGroepsdrukDansDuitse maselsSonkragAluminiumLiefdeTrappe van vergelykingIndiëTrekarbeidAfro-AmerikanersJode in Suid-AfrikaEkotoerismeMierJavaScriptSkilpadVerenigde KoninkrykZenobia KockWiki CommonsVoedingVoorvoegselWoordsoortNamibiëSlag van Cuito CuanavaleHabitatInfeksieOmgewingsgesondheidVoedselverwerkingWhatsAppSout (chemiese stof)BurgerregteMaagsweerTropiese sikloonWerkloosheidWaterPinksterMateriaalKoppeltekenHolocaustGeldKinderregteGroot GatVerdampingNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaInstagramLongontstekingMaselsGreen PornoKolonoskopieBipolêre gemoedsteuringKaliumAnilingusPeriodieke tabelVeeKaapstadse waterkrisis 2015-2018MagneetGeelsugLeenwoordSeksuele penetrasieSebra🡆 More