Css: Verklarende taal vir stilering

CSS (Engelse afkorting vir Cascading Style Sheets) is 'n maklike manier om die voorkoms van HTML- en XHTML-webblaaie te verander.

CSS is deur die W3C ontwerp, en word deur die meeste moderne webblaaiers ondersteun. Die huidige weergawe van CSS is CSS2. Daar word tans aan CSS weergawe 3 gewerk. Dit sal nuwe eienskappe soos border-radius insluit.

Css: Verklarende taal vir stilering
CSS-logo

Een van die voordele van CSS is dat webblaaie vertoon en verstaan kan word, selfs al is die CSS-kode stukkend of nie meer beskikbaar nie.

CSS-kode word gewoonlik in lêers met 'n .css uitbreiding gestoor.

Voorbeeld

Om al die paragrawe op 'n bladsy blou en 20% groter as normale teks te maak, kan die volgende CSS-kode toegepas word:

p {   color: blue;   font-size: 120%; } 

Eksterne skakels

Tags:

HTMLW3CWebblaaierXHTML

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LikkewaanWitbloedselRobbeneilandWerkwoordLettergreepLionel PetersonRuimteGoogleWoordeboek van die Afrikaanse TaalGetalElandréChromatografieVoedingGroot GatEuropaDrinkwatervoorsieningWolkDroogteKevin RuddJagluiperdPaasfeesSowjetunieWatersuiweringMusiekKrampWortelMeningsverskil oor aardverwarmingMaagGewone luislangBiodiversiteitMantisKameelperdRobert SobukweEkonomiese sektorKopieregJodeRegverdige handelSokkerEreksieAfrikaanse WikipediaSaartjie BaartmanKontinentEben EtzebethElon MuskWikipediaSebraSeksuele opwekkingKokerboomAppelSout (chemiese stof)Mikro-ekonomieBruin mensePoesPussy RiotVersamelnaamNederduitse Gereformeerde KerkSjimpanseeWapen van Suid-AfrikaSuid-AfrikaKonflik (proses)ProstaatkankerBeroerteLugbesoedelingPerdBloukraanvoëlStam (taalkunde)SoogdierGoogle MapsPastoorSwawelDirekte en Indirekte redeAntjie KrogAborsieSuid-EuropaKankerStereotipeKrieketOlifant🡆 More