Persiese Mitologie

Die Persiese mitologie of Irannese mitologie (Persies: افسانه‌های ایران) is die mites wat deur die antieke Perse en ander Irannese volke vertel is.

Dié stories gaan oor die ontstaan en aard van die wêreld, die lewens en dade van gode, helde en mitologiese wesens, asook die oorsprong en betekenis van die antieke Persiese kultusse en rituele praktyke.

Persiese Mitologie
'n Griffioenagtige standbeeld uit Persepolis, Iran, omstreeks 500 v.C. Die figure word beskou as verteenwoordigend van die Persiese Hoema-voël.

Moderne geleerdes bestudeer die mites om 'n begrip te kry van die godsdienstige en politieke instellings van nie net die hedendaagse Iran nie, maar ook Groter Iran, wat streke insluit soos Wes-Asië, Sentraal-Asië, Suid-Asië en Transkaukasus, waar die Irannese kultuur 'n groot invloed gehad het. Dit is histories streke wat lank regeer is deur dinastieë van verskeie Irannese ryke. Dit sluit in die Mede, Achaemeniede, Parters, Sassaniede, Samaniede en talle ander kulture.

Sien ook

Verwysings

Skakels

  • Persiese Mitologie  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

GodheidIranMitePersePersies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BerilliumTermietLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)TydGraaff-ReinetPolisieRoesSinsbouBynierVerenigde KoninkrykVlieënde HollanderGeelslangXhosasAborsieBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Consolidated B-24 LiberatorSjimpanseeHernubare energieVerantwoordelikheidOorkruipersGevolge van aardverwarming op oseaneGreen PornoLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaTuberkuloseMoedersdagHeks van HexrivierDuitslandHakerPubliekDeelwoordCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaVrugbaarheidMonopolyMobutu Sese SekoSamestellingOnderwerp (taalkunde)BeaufortskaalChromatografiePaasfeesJohn Brown (aktivis)BreedtegraadPankreasTswanaDysselsdorpSpeelkaartSowjetunieSomerBywoordJaco JacobsBesproeiingSuid-SothoSamestellende afleidingBosvarkGeestesteuringVlekvrye staalSleutel (musiek)CremonaGloeilampHipoteseBlack SashRegverdige handelNasionale lied van Suid-AfrikaKasteel die Goeie HoopJohannesburgGedigGesondheidAfrikaanse WikipediaWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaGroepsgebiedewetMonopoliePropagandaKalenderOlimpiese SpeleAntieke Egipte🡆 More