Karen Wessels: Afrikaanse aktrise

Karen Wessels is 'n Afrikaanse aktrise en sangeres.

Karen Wessels
Beroep(e)Sangeres, aktrise
InstrumenteStem
Jare aktief2007 -

Sy is sedert 2005 deel van die musiekgroep Cutt Glas. Haar debuutalbum, Hoe Durf Jy?, is in 2007 uitgereik.

As aktrise het sy die eenvrou-komedie Groet die Grotvrou op die planke gebring. Van die TV-komedies waarin sy gespeel het is Willie Esterhuizen se Hester en Ester Bester en Munisipaliteit van Gwarra Gwarra, en Casper de Vries se komedies Haak en Steek en die Casper Rasper Show.

Diskografie

Filmografie

Verwysings

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Karen Wessels DiskografieKaren Wessels FilmografieKaren Wessels VerwysingsKaren Wessels Sien ookKaren Wessels Eksterne skakelsKaren WesselsAfrikaans

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BloedsomloopstelselKunsmatige intelligensieInfeksieLionel MessiHeupByvoeglike naamwoordNatuurWaterbesparing in Suid-AfrikaRosa ParksLys van Suid-Afrikaanse skrywersAardbewingN.P. van Wyk LouwSwangerskapMartin Luther King jr.Antjie SomersMusiekNoord-KaapOorstromingPersoonlike voornaamwoordDiepaartromboseHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSinsbouSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994RoesHindoeïsmeBruce FordyceWillie JoubertDeelteken en umlautKaapse VlakteElektroniese of digitale mediaRugbyFranse RewolusieNeurenberg-verhoreWortelVrouLetterlike en figuurlike taalgebruikNG gemeente TheunissenBTWJapanMaanRooms-Katolieke KerkThomas EdisonPriemgetalJeugdagMondHoedAborsie in Suid-AfrikaProstaatkankerTswanaUniondaleProteïenBoerboelWieg van die MensdomLiefdeMateriaalSinoniemAvbobSteve HofmeyrSamestellingLys van nedersettings in Suid-AfrikaLeierskapEreksieWapen van Suid-AfrikaJagluiperdGloeilampDundermAardverwarmingLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaWiki CommonsJeuksiekteJan-Willem BreureKweekhuisgasBysteekVulvaWeervoorspellingInflasie🡆 More