Casper de Vries is 'n Afrikaanse komediant en akteur.
Hy is veral bekend vir sy eenman-vertonings en skurwe taal. Baie Afrikaners hou van sy humor, hoewel sommige dit as walglik beskou.
Casper de Vries | |
Geboorte | 1 Junie 1964 Pretoria |
---|---|
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep(e) | Akteur, komediant |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
De Vries is op 1 Junie 1964 in Pretoria, Suid-Afrika gebore. Hy is die seun van 'n Suid-Afrikaanse vader en 'n Nederlandse moeder en het dubbele burgerskap. Hy het drama aan die Universiteit Stellenbosch studeer. Sy afstudeeropdrag in 1986 (die voorstelling: Hallo Suid-Afrika) was die begin van sy professionele loopbaan. Daarna tree hy jaar-na-jaar in vertonings op, tot hy in 1997 met sy eenman-vertonings begin het. Behalwe Afrikaans praat hy ook vlot Nederlands.
Hier is 'n lys van sy eenman-vertonings:
Rolprente waarin De Vries gespeel het:
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Casper de Vries, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.