Willie Esterhuizen: Afrikaanse akteur

Willie Esterhuizen is 'n Afrikaanse akteur, draaiboekskrywer en regisseur.

Hy is bekend vir sy rolle in gewilde TV-reekse soos Orkney Snork Nie, Vetkoekpaleis en Gauteng-aleng-aleng.

Willie Esterhuizen
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Akteur, regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Esterhuizen het vir drie jaar dansopleiding aan die Universiteit van Kaapstad ontvang, waarna hy twee jaar drama aan die Arts Educational Schools van Londen studeer het. Twee jaar nadat hy 'n lid van KRUIK geword het, verhuis hy na Johannesburg om televisiewerk te doen.

Filmografie

As regisseur:

As skrywer:

  • Orkney Snork Nie (TV-reeks), 1989
  • Lipstiek dipstiek, 1994
  • Vetkoekpaleis (TV-reeks), 1996
  • Gauteng Aleng - Aleng (Tv-reeks),2003
  • Poena Is Koning, 2007
  • Begeertes (TV-reeks), 2007
  • Vaatjie sien sy gat, 2008
  • Stoute Boudjies, 2010
  • Vir Beter of Baie Beter, 2014
  • Molly en Wors die Movie, 2013
  • Poena(TV-reeks),2022

As akteur:

Toekennings

  • Goue Loerietoekenning vir TV-advertensie (2002)
  • Avanti-toekenning vir Beste Akteur (1999)
  • Avanti-toekenning vir Beste Komedie-produksie (1999)
  • Avanti-toekenning: Beste teksskrywer (1999)
  • Star Tonight-toekenning: Beste teksskrywer (1994)

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Willie Esterhuizen FilmografieWillie Esterhuizen ToekenningsWillie Esterhuizen VerwysingsWillie Esterhuizen Eksterne skakelsWillie EsterhuizenAfrikaans

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EugenetikaIdioomAntisemitismeFotosinteseBevolkingsafnameOos-KaapGrondbewerkingKarlien van JaarsveldPseudowetenskapGenitale vratDieremishandelingVulkaanRacheltjie de BeerPaarl GimnasiumMuskietSlaginstrumentInentingSokkerMonopolieNasiebouMenseregteMenstruasieMaagsweerAardbewingKwame NkrumahBorsBybelStam (taalkunde)MensJacques LootsChris HaniViëtnamoorlogLien se lankstaanskoeneKunsmatige intelligensieGawes van die Heilige GeesMantisAvbobFabelTeam Fortress 2SkilpadTolla van der MerweToutrekSuurstofFacebookDeelteken en umlautAborsie in Suid-AfrikaBewussynKartografieKatoenRumatoïede artritisInfeksieAborsieTaalKoorsblaarMosesRassismeWater (molekuul)AardedagGeskiedenis van erotiese afbeeldingsHeidelberg, GautengElektroniese of digitale mediaProvinsies van Suid-AfrikaEnsiklopedieCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse randJazzKweekhuiseffekSportGriepNederlandGeskiedenis van Suid-AfrikaHemelvaartsdagVarkgriepPoësieSuid-EuropaLys van bekende Suid-Afrikaners🡆 More