Joe Foster

Joe Paul-Foster (gebore Johan Vorster) is 'n Suid-Afrikaanse liedjieskrywer, sanger en akteur.

Hy is 'n voormalige lid van die mansgroep ADAM. Hy het verskeie trefferliedjies soos "Gebore om jou lief te hê", "Hartklop" en "Hart se volkslied" geskryf. Hy tree gereeld by musiekfeeste op en het onder andere by die Huisgenoot-Skouspel opgetree.

Joe Foster
GeboortenaamJohan Vorster
GenresLigte Afrikaanse musiek, popmusiek
Beroep(e)Sanger, liedjieskrywer, vervaardiger
AssosiasiesADAM
Webwerfjoefoster.co.za

Vroeë lewe en uitbeelding

Hy matrikuleer aan die Hoërskool Florida in Gauteng.

Loopbaan

Foster het reeds op agtjarige ouderdom in musiek begin belangstel. Op 13 skryf hy sy eerste liedjie en op 19 is sy eerste album, Invisble Destiny opgeneem (nie meer beskikbaar is nie). Na die opname van Invisble Destiny het hy 'n kwalifikasie in musiekvervaardiging en klankingenieurswese aan die SAE Technology College in Amsterdam in die Nederland verwerf. Met sy terugkeer het hy sy eie ateljee en platemaatskappy begin en het voltyds as 'n musiekvervaardiger gewerk, onder andere aan albums soos die van Karen Wessels se Hoe durf jy.

In 2010 sluit hy as 'n voltydse lid van die groep ADAM aan. In November 2013 stel hy sy debuut-enkelsnit met die naam, "Pad na jou hart" vry. Dit is die temalied van die gelyknamige rolprent, Pad na jou hart, waarin hy ook as akteur verskyn.

Persoonlike lewe

Foster is gay en is getroud met Ziechfried Paul-Foster. Foster ly aan alopesie.

Diskografie

  • 2015: Hartklank
  • 2018: Volgende Stap

Filmografie

TV-reekse

  • 2014: Binneland (as homself)

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Musiekvideo's

Tags:

Joe Foster Vroeë lewe en uitbeeldingJoe Foster LoopbaanJoe Foster Persoonlike leweJoe Foster DiskografieJoe Foster FilmografieJoe Foster VerwysingsJoe Foster BronneJoe Foster Eksterne skakelsJoe FosterAdam (musiekgroep)Huisgenoot-SkouspelSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Demokratiese Republiek die KongoVigsKweekhuisgasOlimpiese SomerspeleBevolkingsafnameKatOnderwysWiskundeMangelontstekingStilleweBreinkaartSkildklierSinoniemAardverwarmingPaddaTweede WêreldoorlogKartografieBloedsomloopstelselKlimaatsverandering in AfrikaAnneli van RooyenCheslin KolbeLuiperdKoolhidraatKlimaatveranderingBloukraanvoëlCleopatra VIIKonjunktivitisSpringbokSkoolVoortrekkermonumentVersoeningsdagKarooToutrekIngenieursweseBywoordMetaalMasturbasieSlawernyMynbouWaterbesparing in Suid-AfrikaAngina pectorisVoornaamwoordSeisoenTatoeëermerkEugenetikaChemiese reaksieArmoedeverligtingGrondwet van Suid-AfrikaAardedagWikiNaaldekokerKompasMIVKuberkrakerViëtnamPad na jou hartWinterProteïenElandréSpringbokkeEmo AdamsFacebookEreksieMiltLeonardo da VinciBruto binnelandse produkOmtrek, oppervlakte en volumeDuitslandDesmond TutuHemelvaartsdagKlein vyf diereChris HaniSpreeuBewussynNatuurrampLente🡆 More