Acacia

Acacia is 'n plantgenus wat behoort tot die subfamilie Mimosoideae wat op sy beurt behoort tot die familie Fabaceae.

Akasias se blare is dubbelveervormig saamgestel met klein tot baie klein veeragtige blaartjies. Die blomme is donserig en geel of wit. Al die inheemse akasias het dorings terwyl dié wat uit Australië ingevoer is doringloos is. Baie van die uitheemse bome het genaturaliseer geraak; voorbeelde is die wattel-, swarthout- en rooikransbome. Laasgenoemde is 'n ernstige plaag en geklassifiseer as 'n indringerplant. Van die inheemse spesies skei gom af wat gebruik kan word vir die maak van lekkergoed en kleefmiddels.

Acacia
Acacia
Blomme van die soetdoring (Acacia karroo).
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Fabales
Familie: Fabaceae
Klade: Mimosoideae
Tribus: Acacieae
Genus: Acacia
Mill., (1754)
Spesies

Sien teks

Daar is reeds in 2011 besluit om alle Acacia's met 'n oorsprong uit Afrika se genus naam na Vachellia of Senegalia te verander. DNS-toetse het bewys dat die spesies verskil. Die naamsverandering word nou eers in Suid-Afrika toegepas.

Spesies

Foto's van verskeie spesies

Sien ook

Acacia 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Acacia

Bron

Verwysings

Tags:

Acacia SpesiesAcacia Fotos van verskeie spesiesAcacia Sien ookAcacia BronAcacia VerwysingsAcacia

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AustraliëMonumentLettergreepEerste WêreldoorlogGroepsdrukLangste woordPoesAfkortingVlekvrye staalErfenisdag (Suid-Afrika)JavaScriptVaginale kankerMynbouSimboolKlereStokely CarmichaelEreksieLuiperdKaliumDierMantisBank (finansiële instelling)Bruin menseByvoeglike naamwoordOlimpiese SpeleWeervoorspellingIdioomKlein-KarooTierNierversakingGenadedoodLPankreasSteenkoolDramaErosieDroogteVlagterminologieByToringYouTubeMalariaPlastiekSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024TatoeëermerkWapen van Suid-AfrikaDokterOrale seksRelatiwiteitsteorieRudi ClaaseNamibiëMierVryheidsmanifesMigrasie van voëlsRekeningkundeGrondwetMenseregtedagMaselsMielieBernice WestFisiese oefeningDrie-eenheidMonoloogWelwitschiaMensVolhoubaarheidHibernasieVoortrekkermonumentSeksueel oordraagbare infeksieVaste stofSwaweldioksiedSatellietfotoDesmond TutuLeesteken🡆 More