Nagapie

Die nagapie (Galago moholi) is een van drie spesies en die kleinste van die nagape.

Die soogdier kom in die noordelike dele van Suid-Afrika, Botswana, Namibië en die hele Zimbabwe voor.

Nagapie
Nagapie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Galagidae
Genus:
Galago
Spesie:
G. moholi
Binomiale naam
Galago moholi
A. Smith, 1836
Nagapie

Kenmerke

Die nagapie het kenmerkende groot , kaal beweeglike ore en lang agterbene. In die nag weerkaats sy oë rooi in 'n skerp lig. Die mannetjies is effens groter as die wyfies. Sy pels is dunner en minder wollerig as dié van die bosnagaap. Die mannetjie weeg tot 155 gram terwyl die wyfie tot 150 gram weeg.

Habitat en gewoontes

Die nagapie hou van die bosveldomgewing en verkies veral mopanie- en doringveld langs riviere en spruite. Hulle is groeplewende nagdiere wat veral vroegaand en die laaste deel van die nag aktief is. Snags wei hulle alleen en bedags slaap hulle in groepe saam in 'n nes. Hulle was gereeld hulle pote met urine en kan ver spring tussen bome as hulle kos soek of vlug. Hulle lewensduur is ±10 jaar.

Hulle eet gom, sprinkane, motte en spinnekoppe terwyl hulle natuurlike vyande die luiperd en reuse-ooruil is. Een tot twee kleintjies word in Oktober tot November of Januarie tot Februarie gebore na 'n dragtyd van 4 maande.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Nagapie KenmerkeNagapie Habitat en gewoontesNagapie Sien ookNagapie VerwysingsNagapie BronneNagapie Eksterne skakelsNagapie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BeeldspraakImpakte van toerismeFotosinteseKlimaatveranderingTrappe van vergelykingKommaKopieregIslamGrondsoorteAnilingusWetenskapElektrisiteitHindoeïsmeWillie JoubertBruin menseEkostelselJazzTuisbladMieliestronkLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Hannes van WykAngolaRomeinse RykKoperMondAvbobSiya KolisiNarsismeGoogle TranslateBlaarVulkaanMierWiskundige terminologieVerkoueEnsiklopedieRassisme in AfrikaBernice WestMarie AntoinetteLys van bekende Suid-AfrikanersAfro-AmerikanersBruto binnelandse produkJaco JacobsBateLeestekenSleutel (musiek)KlinkerMaagLeeuSuider-AfrikaOorkruipersSeksueel oordraagbare infeksieGautengOranjerivierSamestellende afleidingToerismeOnderhandelinge om apartheid te beëindigMonopolieVaalrivierCristiano RonaldoApostoliese GeloofsendingLangste woordSeptimius AwardsVlekvrye staalKalsiumAfrikaanse Taalmonument (Welkom)WaterbesoedelingSkerpioenSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureGrondwet van Suid-AfrikaPaasfeesKewerRookgewoonteApartheidVaginaMaselsVerenigde KoninkrykJohannesburg🡆 More